AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Hoërskool Noordheuwel leerder maak geskiedenis by Proscenium Toneelkompetisie

  • Alberton High School athlete selected to represent SA

  • Extra mural achievement from York High School

  • Hoërskool Noordheuwel leerder presteer uitstekend by die Nasionale Friesperd Kampioenskappe

  • Hoër Landbouskool Oakdale leerders word in die WP-Jeugskouspan ingesluit


HighveldHoërskool ErmeloMpumalangaRegional News
Home›Regional News›Mpumalanga›Highveld›Hoërskool Ermelo leerders skitter in “Speeltoneel”

Hoërskool Ermelo leerders skitter in “Speeltoneel”

By Michelle Davids
23rd August 2022
927
0

ADVERTISEMENT


Share:

Erries skitter in “Speeltoneel”

Vier leerders van Hoërskool Ermelo het gedurende 2022 ingeskryf om deel te wees van Speeltoneel. Dié is ‘n reeks kortfilms wat op Via (kanaal 147) uitgesaai word en word geproduseer deur ABS-Produksies.

Tilana Uys

“Speeltoneel is ‘n geleentheid-gedrewe projek wat vir jong en ouer opkomende toneelspelers, dansers en sangers (vanaf 6 jarige ouderdom) die geleentheid bied om op nasionale televisie in ‘n kortfilm te speel, sing en dans.” (vanaf Speeltoneel-webwerf)

Die inskrywings vereis ’n video van die leerder wat ’n monoloog voordra. Na aanleiding daarvan word die leerders genooi vir oudisies in Pretoria. Die leerders wat tydens die oudisies gekies word om deel te wees van ’n kortfilm, moet werkswinkels bywoon en ’n dramakursus voltooi wat deur akteurs en kenners aangebied word, naamlik Izak Davel, Bradley Olivier, Desiré Gardner, Vilje Maritz, en Albert Maritz.

Talita Janse van Rensburg

Franco Gibbens en Tilana Uys wat beide in graad 8 in Hoërskool Ermelo is, is deel van die kortfilm “Busrit”. Dié is reeds vanaf 9 tot 13 Desember geskiet en is reeds vrygestel.

Marice de Jager, graad 10-leerder van EHS, is gekies vir die kortfilm “Lekker Kamp” wat op 17 en 28 Augustus verfilm word. Marice is deel van Speeltoneel Advanced en het ook vir Izak Davel as mentor.

Marice de Jager

’n Graad 11-leerder van EHS, Talita Janse van Rensburg, is gekies om in die kortfilm “Skool Skande” te speel. Dié kortfilm is reeds vrygestel.

Izak Davel het as mentor opgetree vir al vier hierdie leerders.

Baie geluk aan elkeen van hierdie leerders! Mag geleenthede soos dié jul pad verlig.

Franco Gibbens

TagsToneel
Previous Article

Boland Landbou VS Oakdale Landbou: Hoër Landbouskool ...

Next Article

Hoërskool Volksrust akademiese uitslae

Share:

Related articles More from author

  • HelderbergHoërskool Parel ValleiRegional NewsWestern Cape

    Parel Vallei wen Nasionale Toneelspelkompetisie 2022

    1st June 2022
    By Michelle Davids
  • HighveldHoërskool VolksrustMpumalangaRegional News

    Hoërskool Volksrust ATKV-tienertoneel is tops

    16th August 2023
    By Andreneza Damonse
  • Laerskool WelgemoedNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Welgemoed loop weg met die trofee vir beste laerskool produksie by die ATKV

    2nd September 2024
    By Andreneza Damonse
  • Gauteng JohannesburgHoërskool NoordheuwelKrugersdorp RoodepoortRegional News

    Hoërskool Noordheuwel presteer uitstekend tydens die Nasionale finaal in die AfriForum Teater

    6th October 2025
    By Charl Paulse
  • HelderbergPaul Roos GimnasiumRegional NewsWestern Cape

    Die Paul Roos Gimnasium Toneelgroep se vaardighede word verskerp vir tienertoneel

    5th March 2024
    By Karien Frans
  • CenturionGauteng PretoriaLaerskool WierdaparkRegional News

    Laerskool Wierdapark leerders is die toneel wenners

    8th October 2025
    By Andreneza Damonse

  • BloemfonteinFichardtpark Primêre SkoolFree StateRegional News

    1ste Plek vir Fichardtpark Primêre Skool redenaar

  • Die Brandwag HoërskoolEastern CapePort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Die Hoërskool Brandwag leerder wen SA Wiskunde Olimpiade 2022

  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaer VolkskoolRegional News

    Laer Volkskool Landsdiens pret

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

Some people call it school news. We call it awsum.

Africa’s premier school network offers a multi-tiered communication platform to schools that include: The AWSUM Newspaper, AWSUM App for Schools, the 24/7 school news website and AWSUM Clashes.

 

 

Our ‘awsumness’ includes: New technology and media, an income opportunity that will be your biggest source of income outside of school fees and a new perspective on school news on one of Africa’s fastest growing school news platforms

© 2025 Awsum News.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us