1ste Plek vir Fichardtpark Primêre Skool redenaar
ADVERTISEMENT
Fichardtpark Primêre Skool leerder Eben Sander het die afgelope naweek aan Radikale Redenaars se prosa lees kompetisie deelgeneem. Eben behaal nasionaal ‘n eerste plek. Voorwaar ‘n prestasie om op trots te wees! Geluk Eben!
![]()










