Laerskool Witpoort leerder neem deel aan die Centurion Kunstefees
ADVERTISEMENT
Elrike Jones, ‘n graad 5-leerder het by Centurion Kunstefees die volgende drie sertifikate ontvang.:
- Tromme Rolprentmusiek A++
- Tromme 20ste eeu: A++
- Solo’s Moderne Tydperk: A++
Sy is ook aangekondig as die Kategorie wenner! Baie geluk met jou uitmuntende prestasies, Elrike! Ons hou jou talent met groot opgewondenheid dop!










