Laerskool Witpoort
Laerskool Witpoort ruiter presteer uitstekend
Baie geluk aan Abiah van der Merwe van Laerskool Witpoort wat die 28ste Maart deelgeneem het aan die SANESA “Working Equitation” met haar perd, ...Laerskool Witpoort karateka presteer uitstekend
Tlhagiso Pole van Laerskool Witpoort het op, 20 Maart, deelgeneem aan die JKA Gauteng Provincials. Hy is ‘n Kigai Karete-student en het skitterend gevaar! ...Laerskool Witpoort uitblinkers
Laerskool Witpoort is baie trots op die leerders wat presteer het in leierskap en sport.Laerskool Witpoort leerder neem deel aan die Centurion Kunstefees
Elrike Jones, ‘n graad 5-leerder het by Centurion Kunstefees die volgende drie sertifikate ontvang.: Tromme Rolprentmusiek A++ Tromme 20ste eeu: A++ Solo’s Moderne Tydperk: ...Laerskool Witpoort Oeskompetisie het tot ‘n spoggerige einde gekom
Op 11 September 2025, het ons jaarlikse Oeskompetisie tot ’n spoggerige einde gekom; wat ’n hoogtepunt was dit nie! Die saal het ’n nuwe ...Laerskool Witpoort graad 6 leerders was op Veldskool by Camp Discovery.
Laerskool Witpoort se graad 6-leerders was die afgelope naweek, van 12-14 September, op Veldskool by Camp Discovery Dit was ‘n belewenis soos min! Pret, ...Laerskool Witpoort onder 9 krieketspan is gekroon as die krieket Liga wenners
Baie geluk aan Laerskool Witpoort krieket 0.9-span wat as Liga wenners gekroon is!’n Spesiale woord van dank aan mnr. Gerhard Jooste en mnr. Reinart ...Laerskool Witpoort Graad 5 SANESA ruiter presteer uitstekend
Henco Pretorius ’n Graad 5 SANESA-ruiter, en sy perd Cindy, het aan nog ’n 80 km uithourit deelgeneem en die rit suksesvol voltooi. Hiermee ...Laerskool Witpoort go karter as “Hero of the Month” bekroon
Jandrè Kruyshaar (graad 4) is onlangs as “Hero of the Month” bekroon met sy deelname as go karter. Hierdie prestasie is indrukwekkend opsigself, maar ...Laerskool Witpoort leerder presteer by die Pretoria Eisteddfod Gala
Baie geluk aan Elrike Jones -‘n graad 6-leerder van Laerskool Witpoort wat deelgeneem het aan die Pretoria Eisteddfod Gala. Sy het trots weggestap met ...Wiskunde prestasie vir Laerskool Witpoort
Hierdie groep gr. 6- en 7-leerders het deurgedring na die tweede én finale rondte van die HMC (Horizon Maths Competition) Hierdie gedugte span, met ...Learskool Witpoort leerders presteer uitstekend by die Wetenskap Expo
Twee van ons graad 6-leerders, Simonè du Plessis en Lienke van Niekerk, het op die 29ste Mei, deelgeneem aan die Cluster-rondte van die Wetenskap ...Laerskool Witpoort motorfietsryer presteer by die Farm Jam Enduro
Baie geluk aan Janu Potgieter in Graad 3 by Laerskool Witpoort wat op 8 Maart aan die tweede rondte van die Farm Jam Enduro ...Laerskool Witpoort jaarlikse interne Afrikaanse Redenaars
‘n GROOT dankie aan die Gr. 4-7 leerders vir hul harde werk en moed om deel te neem aan ons jaarlikse interne Afrikaanse Redenaars ...Laerskool Witpoort fietsryers skop vanjaar af met die Ford Trailseeker
Laerskool Witpoort het vanjaar afgeskop met die Ford Trailseeker by The Cradle, 1 Maart 2025 met 11 fietsryers. Dit was baie opdraandes en ‘n ...Laerskool Witpoort karateka presteer
Baie geluk aan Tinitia van Tonder, Gr. 6V wat op Vrydag, 14 Maart 2025 deelgeneem het aan die Gautengse Provinsiale Japan Karate Association (JKA) ...Laerskool Witpoort ruiters presteer uitstekend
Baie geluk aan die 2 leerders van Laerskool Witpoort met hulle uitmuntende prestasies. Loané Nel het die naweek van die 22ste Februarie aan ‘n ...Laerskool Witpoort SANESA kern-liga ruiters is Distrik Wenners
Laerskool Witpoort SANESA kern-liga ruiters is Distrik Wenners!Laerskool Witpoort leerders ontvang die Tuks Rugby toekennings
Laerskool Witpoort leerder Heyneke Grabie, ‘n Graad 4-leerling, het op Saterdag 26 Oktober die TUKS Rugby-toekenning vir o.10 Voorspeler van die Jaar ontvang. Max ...Laerskool Witpoort fietsryers presteer aan die interprovinsiale fietsrywedrenne
6 van ons leerders het in Oktober deelgeneem aan die interprovinsiale fietswedrenne, waar Laerskool Witpoort 30ste geëindig het onder al 9 provinsies se top ...Uitstekende uitslae vir Die Hoërskool Wagpos skut
Die Hoërskool Wagpos leerder Killian Kirchner het uitstekende uitslae by die SA Jagter Senior Kampioenskappe behaal. Hy is algeheel 23ste in die 50m en ...Laerskool Witpoort se Graad 3 Lewensvaardighede-kompetisie wenners
Ses van Laerskool Witpoort se Graad 3-leeders het op, 10 Oktober, deelgeneem aan die distrik se gondslagfase Lewensvaardighede-kompetisie. Hulle was aangewys as die wenners. ...Twee van Laerskool Witpoort se leerders het deelgeneem aan die Internasionale Afrikaan-Ekspo
Twee van Laerskool Witpoort se leerders het deelgeneem aan die Internasionale Afrikaan-Ekspo. Carolize van der Linde het ‘n silwer toekenning vir fotografie ontvang, terwyl ...Laerskool Witpoort se Wittieraad vir 2025 word aangekondig
Laerskool Witpoort se Wittieraad vir 2025 word aangekondigLaerskool Witpoort deel graag met Groot Trots hul toekennings
Laerskool Witpoort deel graag met Groot Trots die toekennings wat ontvang was tydens ons Distrik se Intermediêre fase prysuitdeling. Beste Skool – Lewensvaardighede Elize ...Laerskool Tygerpoort skitter in die Ooste
Laerskool Tygerpoort skop kwartaal 3 af in volle stoom met ‘n propvol program wat baie goeie resultate opgelewer het op akademie-, kultuur -en sportgebied. ...Laerskool Witpoort landloper presteer
Laerskool Witpoort is baie trots op Johan van Eeden wat verkies is tot die Gauteng-Noord landloopspan. Baie geluk Johan!Laerskool Witpoort leerders is verkies vir die Noord-Gauteng stoeispan
Laerskool Witpoort is baie trots op Owen en Loghan Grabie wat verkies is vir die Noord-Gauteng stoeispan om aan die SA Jeug kampioenskappe deel ...Laerskool Witpoort leerders presteer in fietsry
Laerskool Witpoort leerders Lian en Henco Pretoruis het Saterdag, 25 Mei by Tapkar deelgeneem aan ‘n fietsry kompetisie. Beide die boeties het baie goed ...Uitstekende taekwondo uitslae vir Laerskool Witpoort
Op 20 April het Chantené Bouwer aan ‘n “open martial arts” kompetisie deelgeneem waar sy 2 goue medaljes gewen het. Sy het 4 Mei ...Laerskool Witpoort landloopatlete doen baie goed vir die seisoen
Tydens die 4de landloopliga wat Saterdag, 25 Mei plaasgevind het, het ons Witties landloopatlete gehardloop dat die stof staan! Ons atlete het sover baie ...Laerskool Witpoort ruiters palm goeie plekke in
Laerskool Witpoort ruiters Vida Burmeister en Leandri Smith het op die 18 en 19 Mei asook die naweek van die 25 en 26 Mei ...Wiskunde Olimpiade uitslae vir Laerskool Witpoort
Arjo Schinkel is wiskunde slim! Hy het Saterdag 11 Mei by Star College Pretoria deelgeneen aan die HMC-finaal. Hy behaal ‘n algehele 10de plek ...Stoei prestasies vir Laerskool Witpoort
Laerskool Witpoort leerder Loghan Grabie het Saterdag, 2 Maart ‘n tweede plek gekry by die Frank Joubert Ope vir stoei. Baie geluk Loghan! Die ...Laerskool Witpoort se kernliga ruiters neem deel aan hul tweede byeenkoms
Laerskool Witpoort se kernliga ruiters het 9 en 10 Maart aan die tweede byeenkoms van die SANEA liga by Eaton Farm deelgeneem. Ons ruiters ...Laerskool Witpoort het hul eerste fietsryliga agter die rug
Ons eerste fietsryliga is agter die rug. Laerskool Witpoort het Saterdag, 24 Februarie 2024 deelgeneem saam met 65 ander skole aan die Gauteng Cycling ...Laerskool Witpoort Gauteng-Atletiek prestasie
Tydens die Distriks atletiek byeenkoms wat 23 Februarie plaasgevind het, het 5 van Laerskool Witpoort se atlete uitnemend presteer. Hierdie atlete sal verder deelneem ...Laerskool Witpoort sportsterre word vereer tydens hul 2023 sportmerietefunksie
Laerskool Witpoort het Donderdagaand 2 November hul jaarlikse sportmerietefunksie gehad. Verskeie leerders het trofees ontvang vir hulle uitnemende prestasie vir die afgelop sportjaar. Die ...Laerskool Witpoort leerder dans die verhoog aan die brand
Laerskool Witpoort leerder dans die verhoog aan die brand! Lirie Opperman het 30 September deelgeneem aan die Acro Fusion Championships. Sy behaal ‘n goud ...Laerskool Witpoort leerders presteer aan Wiskunde Olimpiade
Laerskool Witpoort leerders presteer aan Wiskunde Olimpiade Skyler Radley ontvang ‘n sertifikaat, Kevin Joubert ontvang ‘n sertifikaat, goue medalje en ‘n beker, Peter Ferreira ...








































