Laerskool Witpoort leerders is verkies vir die Noord-Gauteng stoeispan
ADVERTISEMENT
Laerskool Witpoort is baie trots op Owen en Loghan Grabie wat verkies is vir die Noord-Gauteng stoeispan om aan die SA Jeug kampioenskappe deel te neem in September.











