Stoei prestasie vir Primêre Skool Naudeville
ADVERTISEMENT
Primêre Skool Naudeville leerders Jan-Phillip du Plessis en Hayden Seider het Saterdag, 30 Mei deelgeneem aan die SAWF Greco Roman National Championship en uitstekend presteer:
- Jan-Phillip 3de Plek- in sy gewigsklas o.8.
- Hayden 5de plek – in sy gewigsklas o.8.
Baie geluk, Naudies!
![]()
Skoolnuus in your area word trots geborg deur Chery Welkom.










