Laerskool Montagu
-
Laerskool Montagu by Bredasdorp Top 10 atletiekbyeenkoms
Altesaam 17 atlete van Laerskool Montagu het Vrydag, 31 Oktober deelgeneem aan die Bredasdorp Top 10 atletiekbyeenkoms. Die Monties presteer baie goed en behaal ... -
Laerskool Montagu Kavaliers Tennisspeler
Tydens die Plattelandtoernooi, wat ook as proewe vir spanuitkenning gedien het, het Sion Stemmet uitstekende spel getoon en sy plek in die Kavaliers Plattelandspan ... -
Laerskool Montagu se 2026 Prefekte
Die Laerskool Montagu prefekte vir 2026 is op 14 November trots in die saal aangekondig. Hulle gaan 3 Desember op ‘n Oriënteringskamp waar hulle ... -
Laerskool Montagu leerder het aan die Laser Run Wes-Kaap Kampioenskappe deelgeneem
Laerskool Montagu leerder Ben Joubert het aan die Laser Run Wes-Kaap Kampioenskappe in Oudtshoorn deelgeneem in die o.9 seuns-afdeling – en ’n pragtige 3de ... -
Laerskool Montagu se nuwe leerlingleiers
Laerskool Montagu is trots om aan te kondig dat Cari Conradie en Ross Moses ons leerlingleiers van 2025 is. Hulle het reeds gewys dat ... -
Laerskool Montagu netbal presteer
Baie geluk aan Juf. Landi Koch wat gekies is as die bestuurder van die Kaapse Wynland o.12 netbalspan . Sy sal die span vergesel ... -
Laerskool Montagu sê dankie aan borge
Die o. 13 dogters van Laerskool Montagu is baie opgewonde en dankbaar vir die borge van die seisoen. Baie dankie aan Cape Dry vir ... -
Laerskool Montagu kranige stoeier presteer
Baie geluk Caleb Daly van Laerskool Montagu die kranige stoeier. Hy het deelgeneem aan die Gertjie v.d. Merwe stoeitoernooi in die Paarl waar stoeiers ... -
Laerskool Montagu atlete presteer uitstekend
Die naweek van die 8ste Maart het Viljoen Conradie, Herlin Khana, Wian Joubert, Liam van der Merwe, Suna Bussell en Jarell Johnson Boland verteenwoordig ... -
Laerskool Montagu atleet neem deel aan die Biathle en Triathle Wêreldkampioenskappe
Laerskool Montagu is baie trots op Mieke Joubert wat Suid-Afrika verteenwoordig het by die Biathle en Triathle Wêreldkampioenskappe in Egipte. Mieke het aan beide ... -
Laerskool Montagu leerder presteer in stoei
Caleb Daly was deel van die Cape Winelands stoeispan wat die Boland by die SAWF National Youth & Presidents Championship (26-28 September) in Stellenbosch ... -
Laerskool Montagu atleet begin die atletiek-seisoen uitstekend
Jenö Jacobs het die atletiek-seisoen uitstekend begin deur uit te blink by verskeie byeenkomste.By die Kwagga Atletiekbyeenkoms, 11 Oktober, te George is hy aangewys ... -
Laerskool Montagu kore neem deel aan die Ratem Eisteddfod
Op 19 Augustus 2024 het Laerskool Montagu se Junior- en Seniorkoor deelgeneem aan Ratem Eisteddfod te Riversdal. Hulle het puik presteer en die uitslae ... -
Laerskool Montagu Gimnastiek prestasie
Laerskool Montagu se gimnaste het deelgeneem aan die Western Cape Championship by Eversdal se gimnastiek klub in Brackenfell. Ons is veral baie trots op ... -
Laerskool Montagu atleet word in die Boland Landloopspan opgeneem
Laerskool Montagu atleet Mieke Joubert is opgeneem in die Boland-landloopspan wat Saterdag, 31 Augustus aan die Wes-Kaap Landloop kompetisie deelgeneem het. -
Laerskool Montagu is baie trots op hul Skole Wes-Kaap netbalspeelster
Laerskool Montagu is baie opgewonde om aan te kondig dat Cari Conradie amptelik ‘n Skole Wes-Kaap netbalspeelster is. Sy gaan Junievakansie die Wes-Kaap verteenwoordig ... -
Laerskool Montagu leerder is gekies vir die Boland o.13- Akademierugbyspan
Laerskool Montagu leerder Jenö Jacobs is gekies vir die Boland o.13- Akademierugbyspan. Baie geluk en sterkte vorentoe! -
Laerskool Montagu gimnaste word opgeneem in die Kaapse Wynland Distrikspan
‘n Aantal Laerskool Montagu gimnaste het aan die “Cape Winelands Gymnastic District Competition” deelgeneem en pragtig presteer. Baie geluk aan die volgende dogters, wat ... -
Laerskool Montagu leerder ingesluit in die finale Boland o.13 rugbygroep
Jenö Jacobs leerder van Laerskool Montagu is opgeneem in die finale Boland, o.13- rugbygroep. Hulle neem vanaf 17-18 Mei in Worcester deel aan wedstryde ... -
Laerskool Montagu leerder amptelik ‘n Skole Wes-Kaap netbalspeelster
Laerskool Montagu is baie opgewonde om aan te kondig dat Cari Conradie amptelik ‘n Skole Wes-Kaap netbalspeelster is. Sy gaan Junievakansie die Wes-Kaap verteenwoordig ... -
Laerskool Montagu atleet skitter by die Wes-Kaap Laser Run Kampioenskappe
Laerskool Montagu atleet Mieke Joubert het die naweek van 10 Maart 2024 aan die Wes-Kaap Laser Run Kampioenskappe deelgeneem. Sy het ‘n algehele 3de ... -
Laerskool Worcester-Oos o.13 rugby- en netbalspanne reis na Cradock vir die Marlow Rugbytoernooi
Tydens die afgelope vakansie het die o.13-rugby- en netbalspanne getoer na Cradock in die Oos-Kaap om aan die Marlow Rugbytoernooi en Laerskool Cradock se ... -
SA Tweekamp kampioenskappe uitslae vir Laerskool Montagu
Die 47ste SA Tweekamp Kampioenskappe is van 29 tot 30 Maart 2024 in Bloemfontein gehou. Laerskool Montagu atleet Mieke Joubert het die o. 15 ... -
Laerskool Montagu neem deel aan die Tweekamp SA Kampioenskappe
Mieke Joubert leerder van Laerskool Montagu is gekies vir die Boland 0.15 Dogters Tweekampspan wat vanaf 29-30 Maart aan die SA- kampioenskappe in Bloemfontein ... -
Laerskool Montagu neem deel aan die Wes-Kaap Atletiekbyeenkoms
Laerskool Montagu het op 9 Maart 2024 hul asem opgehou toe vier van hul atlete (Jenö Jacobs, Ivanah Pekeur, Jarell Johnson en Mariké-Mari McAlpine) ... -
Laerskool Montagu bederf die Seniorburgers
Laerskool Montagu het ‘n heerlike bederfdag vir die leerders se oumas en oupas gehou. -
LS Montagu leerders verkies tot Wynland Tennisspan
Monties in die Wynland Tennisspan Baie geluk aan die volgende Monties wat verkies is tot die Wynland Tennisspan: -
Laerskool Montagu kondig hul Leiers van die Jaar 2023 aan
Leiers van die Jaar 2023 Baie geluk Zack Roos en Lienka Joubert, wat tydens die saalbyeenkoms van 13 Oktober 2023 aangewys is as die ... -
Laerskool Montagu vier Seniorburgerdag
Laerskool Montagu het ‘n heerlike bederfdag vir die leerders se oumas en oupas gehou. -
Laerskool Montagu leerders in die Wynland Tennisspan
Baie geluk aan die volgende Laerskool Montagu leerders wat verkies is tot die Wynland Tennisspan: Sion Stemmet, Josua du Toit, Iva du Toit, Lodewyk ... -
Laerskool Montagu Leiers van die Jaar 2023
Baie geluk Zack Roos en Lienka Joubert, wat tydens die saalbyeenkoms van 13 Oktober 2023 aangewys is as die Laerskool Montagu Leiers van die ... -
Laerskool Montagu leerders haal die Noord-Boland o.12 rugbyspan
Baie geluk aan die Laerskool Montagu leerders Lincoln Joseph en Jenö Jacobs wat opgeneem is in die Noord-Boland o. 12-Rugbyspan. Welgedaan julle! -
Brain Tribe besoek die Laerskool Montagu
Brain Tribe besoek die Laerskool Montagu. Die Montie-leerders het vanaf 21 – 25 Augustus 2023 saam met die Brain Tribe span gekuier. Die kursus ... -
Laerskool Montagu spog met hul nuwe personeelbaadjies
Laerskool Montagu se personeel lyk spoggerig in hulle nuwe personeelbaadjies. Dankie aan ons borge: Standard Bank en Inteligro. -
Laerskool Montagu sport en kultuur presteerders
Laerskool Montagu sport presteerders. Baie geluk aan die volgende twee leerders wat op sportgebied uitgeblink het: Zack Roos is opgeneem in die Boland o.13 ... -
SPAR Laerskool Montagu Sportdag
Laerskool Montagu het op 6 Mei 2023 ‘n baie geslaagde sportdag aangebied. Die weer het gesorg vir ‘n fantastiese atmosfeer en alle rugby- en ... -
Laerskool Montagu vier hul 50ste verjaarsdag
Laerskool Montagu het op 24 Maart hulle skoolgebou se 50ste bestaansjaar gevier. Die vieringe is Vrydagoggend met ‘n saalbyeenkoms begin, waar oud skoolhoofde, onderwysers ... -
Laerskool Montagu atlete blink uit by SA Atletiek Kampioenskappe
Laerskool Montagu atlete blink uit by SA Atletiek Kampioenskappe. Laerskool Montagu is baie trots op die drie atlete wat deelgeneem het aan die SA ... -
Laerskool Montagu spog met nuutverkose prefekte vir 2023
Laerskool Montagu spog met hul prefekte vir 2023.Baie geluk aan elke leerder ! -
Laerskool Montagu Wes-Kaap Atletiek Kampioenskappe 2023 deelnemers
Laerskool Montagu Wes-Kaap Atletiek Kampioenskappe 2023 deelnemers: Zack Roos, Jenö Jacobs, Ivanah Pekeur, Josua du Toit en Mariké-Mari McAlpine het Boland verteenwoordig tydens die ...








































