Hoërskool Jan van Riebeeck spog met Akademiese prestasie
ADVERTISEMENT
Hoërskool Jan van Riebeeck spog graag met Stella Malan wat die puik nuus ontvang het dat sy die EERSTE PLEK van alle Afrikaanse skole in Suid-Afrika in Ekonomie behaal het tydens die 2025-matriekeksamen! Sy het ‘n allemintige 98% behaal. Baie geluk ook aan haar vakonderwyser, mnr. Jan Henning, wat op sy besondere knap wyse tot hierdie puik prestasie bygedra het.










