Laerskool Bosveld Primary
Laerskool Bosveld Primary C-span Netbal
Laerskool Bosveld Primary C-span Netbal! Die Bossies is ongelooflik trots op die C-span netbalmaats wat op 3 Junie 2025 hul heel eerste wedstryd van ...Laerskool Bosveld Primary blink uit by netbal Distrik Kampioenskappe
Laerskool Bosveld Primary het op 28 Mei by die Netbal Distrik Kampioenskappe by Laerskool Kruger Park uitstekend presteer. Ses spanne het aan die toernooi ...Laerskool Bosveld Primary netbalspanne begin hul eerste Liga wedstryde op ‘n hoë noot
Op Dinsdag 22 April, het die Laerskool Bosveld Primary netbalspanne hul eerste Liga wedstryde vir die jaar afgeskop op ‘n hoë noot. Ons dogters ...Laerskool Bosveld Primary Netball Stars
Congratulations to Laerskool Bosveld Primary Netball Stars. We are incredibly proud to celebrate the outstanding achievements of the girls who participated in the recent ...Laerskool Bosveld Primary neem deel aan die jaarlikse netbalproewe
Op Dinsdag 25 Maart 2025 het Laerskool Ellisras die jaarlikse Waterberg Kring netbalproewe vir die o.12en o.13 ouderdomme gehou. Die spelers van Laerskool Bosveld ...Laerskool Bosveld Primary swemmer doen dit weer
Minke is gekies om die Limpopo swemspan te gaan verteenwoordig by die SA-skole wat 5 – 7 2025 April in Bloemfontein sal plaasvind. Minke ...Laerskool Bosveld se o. 9 -12 netbaldogters het ‘n naweek van netbal geniet
Laerskool Bosveld se o. 9 -12 netbaldogters het ‘n naweek van netbal, spanbou en avontuur by Jubaweni, net buite Nylstroom beleef. Die dogters het nie ...Laerskool Bosveld Primary teacher made the National Primary School Top 10 Referees 2025
National Primary School Top 10 Referees 2025.Our top 10 primary school referees are looking great with their sponsored clothing from Courier Guy. Thank you ...Laerskool Bosveld Primary afrigters woon skeidsregters werkswinkel by
Gerat en gereed vir die netbal seisoen wat reeds volstoom aan die gang is. Vyf van Laerskool Bosveld Primary se netbal afrigters het Donderdag ...Laerskool Bosveld Primary se netbaldames woon `n werkswinkel by
Laerskool Bosveld Primary se netbaldames het die voorreg gehad om `n werkswinkel van Elize Kotze, NSA Level 4 afrigter, by te woon by Hoërskool ...Laerskool Bosveld Primary wys hul staal by die Limpopo Skole Kampioenskappe
Die afgelope Saterdag, 1 Februarie 2025 het 6 swemmers van Bosveld gaan uit haal en wys by die Limpopo Skole Kampioenskappe. Die dogters spog ...Laerskool Bosveld Primary verwelkom hul nuwe personeel
Laerskool Bosveld Primary verwelkom hul nuwe personeel: Die onderwysers het ook ‘n bietjie vertel van wie hulle is en wat hulle gaan aanbied vir ...Laerskool Bosveld het aan die opwindende Top 8 Swembyeenkoms in Tzaneen deelgeneem
Laerskool Bosveld het onlangs aan die opwindende Top 8 Swem-byeenkoms in Tzaneen deelgeneem en hul skool met trots verteenwoordig. Hierdie jaar het talentvolle swemmers ...With determination there’s nothing too big for the Laerskool Bosveld Primary swimmers!
The Bossie swimmers participated in the Interlaer at Hoërskool Ben Viljoen on Thursday, 10 October 2024 and with an overall 2nd place, we showed ...Laerskool Bosveld het aan die jaarlikse Interlaer-gholftoernooi deelgeneem
Op Vrydag, 11 Oktober, het Laerskool Bosveld Primary se gholfspan in die bloedige hitte aan die jaarlikse Interlaer-gholftoernooi deelgeneem. Die toernooi is op die ...Laerskool Bosveld Primary geniet die Mini-Hokkie by Koedoeskop
Op Saterdag, 24 Augustus het die mini-hokkiedogters hul seisoen by Laerskool Koedoeskop afgesluit. Hulle opgewondenheid was duidelik, en hulle het die dag met entoesiasme ...Laerskool Bosveld Primary se tennisspan speel hul laaste ligawedstryd vir die seisoen
Laerskool Bosveld Primary se tennisspan het Maandag, 19 Augustus, met moed die baan betree vir die laaste ligawedstryd teen Laerskool Nylstroom. Die opponente se ...Laerskool Bosveld Primary is trots op hul hokkiedogters
Donderdagoggend vertrek die hokkiedogters na Thabazimbi. Bossies kry die geleentheid om teen Koedoeskop en Laerskool Thabazimbi mee te ding. Bossies spog met nuwe sportrokkies ...Laerskool Bosveld Primary tennisspelers geniet voorlaaste Ligawedstryde
Die voorlaaste ligawedstryde van die tennis seisoen het Laerskool Bosveld Primary leerders die geleentheid gebied om hul tennisvaardighede ten volle te toets toe ons ...Laerskool Bosveld Primary hokkiespanne is mededingend op die hokkieveld
In ‘n opwindende reeks hokkiewedstryde het Laerskool Bosveld Primary Hokkiespanne teen Laerskool Nylstroom te staan gekom en die uitslae was baie bemoedigend. Die wedstryde ...Laerskool Bosveld Primary redenaars wys hul redenaarsvernuf
Op Saterdag, 4 Augustus, het Laerskool Bosveld aan die jaarlikse Bosveld Interlaer Redenaars- en Oratorskompetisie by Laerskool Warmbad deelgeneem waar leerders van verskeie skole ...Laerskool Bosveld Primary het deelgeneem aan die Wiskunde Olimpiade
Laerskool Bosveld Primary School is baie trots op die 5 leerders wat Vrydag, 2 Augustus 2024, deelgeneem het aan die 3de ronde van die ...Laerskool Bosveld Primary leerders het die leierontwikkelingskursus bygewoon
Laerskool Bosveld Primary se leerlingraadleerders het op Vrydag die 26ste Julie `n leierontwikkelingskursus bygewoon te Naboomspruit. Die aangeleentheid is aangebied deur die organisasie BTG ...Laerskool Bosveld hosts successful Mini Hockey Day.
Laerskool Bosveld recently hosted a Mini Hockey Day, and it turned out to be a huge success. The event, held on the school’s fields, ...Laerskool Bosveld Primary speel goeie tennis
Op 24 Julie, het Laerskool Bosveld Primary die geleentheid gehad om Laerskool Ellisras en Laerskool Warmbad te verwelkom om die jaar se tennisliga af ...Laerskool Bosveld Primary vaar uitstekend in die Boogskiet Provinsiale Spele
Laerskool Bosveld Primary se boogskuts het deelgeneem aan die boogskiet Provinsiale spele op 20 Julie en hulle leerders het uitstekend gevaar. Die hoogtepunt vir ...Laerskool Bosveld Primary’s cricket teams embarked on an exciting tour to Jubaweni
From 17 to 20 June Laerskool Bosveld Primary’s U11 and U13 cricket teams embarked on an exciting tour to Jubaweni. This tour provided our ...Laerskool Bosveld Primary tennisspelers woon ’n opwindende voorseisoen kliniek by
Op Saterdag, 13 Julie het die Laerskool Bosveld Primary tennisspelers ’n opwindende voorseisoen kliniek by die skool bygewoon. Gedurende die kliniek het die spelers ...Laerskool Bosveld Primary se mini-netbal dogters neem deel aan ‘n mini-netbaldag
Laerskool Bosveld Primary se mini-netbal dogters het op Saterdag 18 Mei 2024 deelgeneem aan Laerskool Thabazimbi se mini-netbaldag. Die opgewondenheid was hoog en die ...Laerskool Bosveld Primary leerder het deelgeneem aan die XCO Limpopo kampioenskappe
Janli leerder van Laerskool Bosveld hou Bossies se naam hoog! Janli Bester, het die afgelope naweek aan die XCO Limpopo kampioenskappe gaan deel neem ...Laerskool Bosveld Primary English Public Speaking 2024
Laerskool Bosveld Primary hosted a trilogy of Public Speaking events for the 2024 English Public Speaking competition held for grade R to 7 learners. ...Laerskool Bosveld Primary spog met netbal uitslae
Laerskool Bosveld Primary se netbalspanne het op Dinsdag, 7 Mei meegeding teen Laerskool Warmbad. Ons spanne het baie goed gevaar en het weggestap met ...Laerskool Bosveld Primary Cross Country League
On Saturday, 11 May, the athletes of Laerskool Bosveld Primary had the opportunity to take part in another successful LIMA Cross Country League event. ...Laerskool Bosveld Primary swemmer vaar uitstekend aan die SA-skole swemkampioenskappe
Laerskool Bosveld Primary swemmer Minke op die poduim by SA-skole swemkampioenskappe met ‘n tyd van 34.17 sekondes. Hierdie blitsige tyd het verseker dat Minke ...Laerskool Bosveld Super 6 Rugby en Netbal Toernooi 2024
Na etlike jare het die Super 6 toernooi, voorheen Super 8, weer op 12 en 13 April 2024 ‘n aanvang geneem te Laerskool Pietersburg ...Laerskool Bosveld Primary Cross Country kicks off with a flying start
Laerskool Bosveld Primary Cross Country kicks off with a flying start. On 13 April 2024, the cross country athletes of Laerskool Bosveld Primary took ...Laerskool Bosveld Primary se boogskietspan is dinamiet
Laerskool Bosveld Primary se boogskietspan het op 13 April 2024 by Waterberg Academy gaan deelneem en het hulself weer oortref! Die span het ‘n ...Laerskool Bosveld boogskiet uitslae
Die boogskiet het Saterdag 9 Maart 2024 deel geneem by Hoërskool Ellisras. Die A span het eerste plek verwerf bo oor die Laerskole. A-Span: Christi ...Laerskool Bosveld leerder behaal eerste plek van die Limpopo Provinsiale toernooi
Staan op sy, Bossies wil verby! Janli Bester, ‘n graad 6 leerder , het die afgelope naweek, stof in meedingende skole se oë gelaat, ...Laerskool Bosveld Primary speel netbal met ‘n doel
Op Woensdag, 6 Maart 2024, het die Laerskool Bosveld Primary dogters aan die netbal kringproewe deelgeneem en weer uitgeblink. Daar is ses o.12 dogters ...








































