Hoërskool Jan van Riebeeck
Hoërskool Jan van Riebeeck netbalspeler bereik Nasionale Hoogtes
Hoërskool Jan van Riebeeck is ongelooflik trots op Jana Olivier ‘n graad 9 leerder ,wat in die Suid-Afrikaanse o.16-aksienetbalspan ingesluit is wat ‘n puik ...Hoërskool Jan van Riebeeck kondig hul nuutverkose graad 8 VRL aan
Hoërskool Jan van Riebeeck kondig met trots ons nuutverkose graad 8-VRL (Verteenwoordigende Raad van Leerders), soos deur die graad 8-groep verkies, aan! Markus Boshoff ...Hoërskool Jan van Riebeeck presteer by die Kwagga Top 10 Atletiekbyeenkoms
Hoërskool Jan van Riebeeck-atlete het weer eens hul merk gemaak met uitsonderlike vertonings by die Kwagga Top 10 Atletiekbyeenkoms te Oudtshoorn. Vir die derde ...Hoërskool Jan van Riebeeck Graad 12 Top 3-akademiese presteerders
Hoërskool Jan van Riebeeck se matriekprysuitdeling het vir groot oomblikke en die viering van mooi prestasies gesorg! Baie geluk aan hulle top 3-akademiese presteerders ...Hoërskool Jan van Riebeeck gimnaste verteenwoordig WP
Hoërskool Jan van Riebeeck is baie trots op Altus en Pierre van Niekerk wat besonder goed gevaar het tydens die Parkour-provinsialekompetisie! Altus het met ...WP kleure vir Hoërskool Jan van Riebeeck rasieleiers
Hartlike gelukwense aan die volgende Hoërskool Jan van Riebeeck rasieleiers wat die afgelope naweek hul WP kleure verwerf het: Ikho Ndzeku (Performance Cheer Hip-Hop) ...Nuwe leiers vir Hoërskool Jan van Riebeeck
Baie geluk aan Hoërskool Jan van Riebeeck leiers vir 2025/2026 wat aangekondig is! Hoofleiers: Hoofdogter: Luca Zulch Onderhoofdogter: Monique de Beer Hoofseun: Fredrich Erasmus ...Hoërskool Jan van Riebeeck presteer by Poort-skryfkompetisie
Hoërskool Jan van Riebeeck se leerders het vanjaar weer aan die nasionale POORT-skryfkompetisie vir senior hoërskoolleerders deelgeneem. Vanjaar se uitslae spreek boekdele oor die ...Hoërskool Jan van Riebeeck musiek uitslae
Die volgende junior Jan van Riebeeck-musikante het einde verlede jaar uitstekende uitslae in hul eksterne musiekeksamens behaal: (v.l.n.r): Willem Burger (Unisa Graad 3 Klavier ...Nasionale ATKV-redenaarskompetisie prestasie vir Hoërskool Jan van Riebeeck
Baie geluk aan Karu Rademeyer, ‘n graad 8-leerder in Hoërskool Jan van Riebeeck, wat deurgedring het na die semifinale rondte van die nasionale ATKV-redenaarskompetisie! ...99 jaar Reünienaweek Sportuitslae vir Hoërskool Jan van Riebeeck
Hoërskool Jan van Riebeeck het 8-11 Mei hul 99-jaar reünienaweek gehou teen Curro Langebaan. Die hoofuitslae is soos volg: Netbal: o.18A JvR 34-5 o.19A ...Hoërskool Jan van Riebeeck sport presteer
Aiden Kruger leerder van Hoërskool Jan van Riebeeck het vanaf 14 tot 19 Desember aan die interprovinsiale skaakkampioenskappe in Polokwane deelgeneem. Hy het 9de ...Hoërskool Jan van Riebeeck Akademiese Nuus
Distriksprysuitdeling Hoërskool Jan van Riebeeck skitter by distriksprysuitdeling! Ons is baie trots op die talle toekennings wat ons skool by die Kaapse Metro Sentraal-distrikprysuitdeling ...Hoërskool Jan Van Riebeeck Matriek Uitslae 2024
Hoërskool Jan Van Riebeeck is baie trots op ons matrieks hierdie jaar hulle het ‘n 100% slaagsyfer behaal. Mari Swanepool 7 A’s 95,29% Peet ...Hoërskool Jan van Riebeeck Trots 2024 vir skoollewe betrokkenheid
Hoërskool Jan van Riebeeck Trots 2024 vir skoollewe betrokkenheid:Hoërskool Jan van Riebeeck se CALLBACK dring deur na ATKV-Tienertoneelkompetisie
Hoërskool Jan van Riebeeck se CALLBACK dring deur na die nasionale finaal in vanjaar se ATKV-Tienertoneelkompetisie! Die Top 10-produksies (uit die 187 produksies wat ...Hoërskool Jan van Riebeeck sêr dring deur na die Nasionale Finaal
Hoërskool Jan van Riebeeck-sêr dring deur na die nasionale finaal in vanjaar se ATKV-sêrkompetisie! Slegs die Top 4-sanggroepe in die land dring deur na ...Hoërskool Jan van Riebeeck nuutverkose matriekraad 2025
Baie geluk aan ons nuwe MATRIEKRAAD vir 2025! Ons is baie trots op jul, Jan van Riebeecker! Baie sterkte met die groot taak wat ...Hoërskool Jan Van Riebeeck netbalspelers vaar puik by die Nasionale Netbal Toernooi
Baie geluk aan ons netbalspelers wat vir die Wes-Kaapspanne gekies is. Hulle neem Junie-vakansie aan die Nasionale Toernooi deel. Ons is ook baie trots ...Hoërskool Jan van Riebeeck Matriekuitslae 2023
Hoërskool Jan van Riebeeck is trots op die Matriekulante van 2023 met hulle puik matriekuitlae.Baie geluk ! Top Presteerders: Adrian Huysamen Aimee Els Albert ...Hoërskool Jan van Riebeeck prysuitdeling
Hoërskool Jan van Riebeeck prysuitdeling. Baie geluk aan die volgende leerders wat ‘n prys ontvang het. Betrokkenheid Veelsydigste leerder – graad 12-seun: Gerard Snijders ...Hoërskool Jan van Riebeeck leerders skitter in sport
Hoërskool Jan van Riebeeck leerders skitter in sport Rugby: Ons senior rugbymanne het aan die baie bekende Villagers 7’s-toernooi deelgeneem en tree as wenners ...Hoërskool Jan van Riebeeck is baie trots op hul Rotary-debatspan
Hoërskool Jan van Riebeeck is baie trots op ons Rotary-debatspan wat al die top Engelse skole uitstof om deur te dring na die finaal ...Hoërskool Jan van Riebeeck tienerproduksie ‘praat gou weer’ haal die top 8
Ons tienertoneelproduksie, ‘praat gou weer‘, word aangewys as een van die Top 8-produksies in vanjaar se nasionale ATKV-Tienertoneelkompetisie! Ons Jan van Riebeeckers dring deur na ...- Alexander Road High SchoolBolandBreede ValleyClifton School CollegeDurban and Durban NorthHelderbergHoërskool Charlie HofmeyrHoërskool Jan van RiebeeckHoërskool KalahariHoërskool Parel ValleiHoërskool WaterkloofKloof High SchoolKwazulu-NatalNorth WestNorthern CapePaarl Boys' HighPaul Roos GimnasiumPotchefstroom Central SchoolRegional NewsThe High School for Girls PotchefstroomWestern CapeWorcester Gimnasium
Filmit Festival 2023 – Finalists announced
Paul Roos Gymnasium initiated the Filmit Festival during the height of the Covid pandemic in 2021. In 2023 this festival will be hosted for ... Hoërskool Jan van Riebeeck is trots op hul kwartaal twee uitblinkers
Hoërskool Jan van Riebeeck is trots op hul kwartaal twee uitblinkers. Netbal:Cailin Lewis word geskies vir die o.17 Willows Netbalspan vir Wes-Kaap wat gedurende ...Hoërskool Jan van Riebeeck kwartaal 1 hoogtepunte
Ons het ‘n ongelooflike eerste opedag gehad! Baie geluk aan al ons leerders betrokke – jul was ware sterre! Dankie aan al ons graad ...Hoërskool Jan van Riebeeck spog met leerders se prestasies
Baie geluk aan Simon van den Berg, Hoofleier van Hoërskool Jan van Riebeeck, wat verkies is om die 64ste Die Burger Jeugleierskonferensie vanaf 11 ...


























