Hoërskool Jan van Riebeeck prysuitdeling
ADVERTISEMENT
Hoërskool Jan van Riebeeck prysuitdeling. Baie geluk aan die volgende leerders wat ‘n prys ontvang het.
Betrokkenheid
- Veelsydigste leerder – graad 12-seun: Gerard Snijders
Veelsydigste leerder – graad 12-dogter:
- Cara Beyer
JvR-Trots (deelname aan ’n wye verskeidenheid skoolaktiwiteite)
- Johann Jordaan
- Clifton Wagenstroom
- Cara Beyer
- Gerard Snijders – hoogste punt van alle graad 12-leerders
Akademie
- 3de klasposisie: Stefan Turkstra
- 2de Klasposisie: Adrian Huysamen
Leierskap
- MR (Hoofdogter) – Jamneck-wisseltrofee: Jenna Kohler
- MR (Hoofseun) Old Mutual-wisseltrofee: Adrian Huysamen
- JvR-Hoofleier & VRL-Voorsitter – Pieter Rademeyer-wisseltrofee: Timoné Joubert
![]()
Sport
- Sportnuusmaker van die jaar – Hammies van Niekerk-trofee: Eerste Netbalspan
Kultuur
- Veelsydigste kultuurprestasie: Guilia Nel
- Kultuurnuusmaker van die jaar – Pani Theron-trofee: Hanli Theron
- Kultuurpersoon van die jaar: Clifton Wagenstroom
Karakter
- Grethe Ehlers-wisseltrofee vir deursettingsvermoë: Ethan Pieterse
- JvR-Toekenning: Leierskap, karaktersterkte, integriteit en dienslewering: Cara Beyer
- Jan van Riebeecker van die jaar: Gerard Snijders
- Dux-leerder – Philip Voges Gedenktrofee: Jenna Kohler










