Laerskool Swartkop spog met uitmuntende fietsryer
ADVERTISEMENT
Kyk nou net, ons eie Janel Brinton van Laerskool Swartkop is op Gauteng Schools Cycling se advertensie vir Liga 4 en is sy nie pragtig nie! Ons hoop om sommer baie Swarries te sien trap by die 4de liga wat by Prime View plaasvind 16 Sept. Biaie Geluk!










