Laerskool Swartkop
Laerskool Swartkop atleet presteer uitstekend
Laerskool Swartkop is ongelooflik trots op Simon Kamffer wat die naweek deelgeneem het aan die Gauteng Kampioenskappe by die Germiston Stadion. Simon eindig 5de ...Die immergewilde skryfster besoek Laerskool Swartkop
Die immergewilde skryfster Jacolene du Plooy het onlangs ’n besoek afgelê by Laerskool Swartkop grondslagfase. Ons Swarries is op ’n opwindende avontuur geneem met ...Laerskool Swartkop atlete presteer by die Distrikbyeenkoms
Baie geluk aan Laerskool Swartkop se atlete wat aan die Distrikbyeenkoms deelgeneem het by Die Hoërskool Menlopark. Julle het ons naam hoog gehou en ...Laerskool Swartkop karateka presteer
Jan-Paul Venter, Gr. 1, het nie net hard gewerk in sy klas nie, maar ook tydens sy buitemuurse aktiwiteite. Hy het sy geel gordel ...Laerskool Swartkop danser presteer uitstekend
Minique Grové van Laerskool Swartkop het deelgeneem aan die SA Dance School Championships. Sy verwerf die volgende saam met haar dansgroep: Ballet Lyrical Duet ...Laerskool Swartkop maak haar merk by die Eldo Kunstefees
Isabel Niemand, Gr.7 by Laerskool Swartkop het haar merk behoorlik ‘gekliek’ tydens Hoërskool Eldoraigne se Eldo Kunstefees in Oktober. Isabel was aangewys as die ...Laerskool Swartkop kondig leerlingraad vir 2026 aan
Baie geluk aan Laerskool Swartkop se nuwe leerlingraad vir 2026! Mag julle julle diensbaarheid uitleef, met entoesiasme lei en ’n blywende verskil maak in ...Laerskool Swartkop dansers presteer by die “SA Dance School Championships”
Laerskool Swartkop se Dansakademie het die afgelope week aan die SA Dance School Championships deelgeneem en met spogprestasies weggestap. Deur harde werk, deursettingsvermoë en ...Kleure vir Laerskool Swartkop ruiters
Perdry is soos asemhaal vir dié twee Stewart broers. Keano Stewart, Gr.7 kry sy provinsiale kleure en oud-Swarrie Jaden Stewart sy nasionale kleure. Laerskool ...Laerskool Swartkop leerders presteer in krieket
Met groot trots kondig ons aan dat die volgende leerders gekies is om Gauteng-Noord se o.10 en o.14 Vikings Indoor Krieketspan te verteenwoordig by ...Laerskool Swartkop hengelaar maak geskiedenis by die Roodekoppiesdam
Nuwe SA Junior Rekord vir Iwan Bonnema! Op Saterdag 13 September, tydens die Salmo Artlure Klub-kompetisie, het jong Iwan Bonnema in Gr.4 by Laerskool ...Laerskool Swartkop landloopatleet gekies vir die Gauteng-Noordspan
Met trots in die Swarrie-harte deel hulle die fantastiese nuus dat Hendré Rheeders gekies is vir die Gauteng-Noordspan wat aan die SA Kampioenskappe gaan ...Laerskool Swartkop dansers presteer tydens die Artisticulta of A-Arts kompetisie.
Laerskool Swartkop se eie Dansakademie het dié naweek hulle talent en toewyding ten toon gestel tydens die Artisticulta of A-Arts kompetisie. Ons jong dansers ...Laerskool Swartkop 1ste krieketspan behaal ‘n puik oorwinning
Die 1ste Krieketspan van Laerskool Swartkop behaal ‘n vuurwarm oorwinning teen Laerskool Du Preez van Wyk met ‘n ongelooflike sege van 359 lopies. Janru ...Laerskool Swartkop leerders presteer uitstekend by die Centurion Kunstefees
Die volgende Swarries het deelgeneem aan die Centurion Kunstefees onder die afdeling: Afrikaans Ligte Liedjies Pop Solo’s. Hulle het skitterend gevaar, baie geluk! Reuben ...Laerskool Swartkop landloopatlete wys hul staal
Vir die heel eerste keer het drie dapper Swarries aan ‘n landloopliga deelgeneem. Aletia Terblans (Gr. RR), Michelle Peters (Gr. R) en Lian Theron ...Laerskool Swartkop Top 10 vir Kwartaal 2
Baie geluk aan die volgende leerders van Laerskool Swartkop wat as Top 10 vir Kwartaal 2 aangewys was. Hou so aan! Alle Swarries ontvang ...Laerskool Swartkop leerder presteer by die SA Pool o.18 Kampioenskap
Leander Visagie is net 10 jaar oud, maar hy maak groot golwe. Hierdie klein Swarrie verteenwoordig ons met trots by die SA Pool O/18-kampioenskap ...Laerskool Swartkop leerders presteer by die SA Disch Golf toernooi
Twee van ons Swarries, Juvan du Plessis en Jude van Staden, het gespeel vandag in die SA Disc Golf toernooi in die Junior League. ...Laerskool Swartkop leerders presteer puik by die Legends of Arts Nasionale kompetisie
Baie geluk Inge en Reuben! Hierdie twee Swarries het vandag deelgeneem aan die Legends of Arts Nasionale kompetisie en uistekend gevaar! Inge Germishuyse is ...Fietsry prestasie vir Laerskool Swartkop
Saterdag was die tweede fietsryliga by Steyn City. ‘n Bitter koue oggend het plek gemaak vir ‘n baie lang dag. Swarries het geduldig vir ...Laerskool Swartkop landloopatlete presteer
Baie geluk aan die drie atlete van Laerskool Swartkop wat van op ‘n baie moeilike baan baie goed gevaar het. Ons is so trots ...Laerskool Swartkop leerders presteer puik tydens die Kraal Kunstefees
Ongelooflike talent is tydens die Kraal Kunstefees gewys! Baie geluk aan elke Solo-sang leerder se besonderse prestasie. Ons is baie trots op julle! Hiermee ...Laerskool Swartkop Gr R Wiskunde Boffin presteer
Vir hierdie Gr.R is Wiskunde kinderspeletjies! Zayne Meier het aan die Regional Championship van A+ Wiskunde deelgeneem en goud verwerf. Baie geluk Zayne!Laerskool Swartkop landloopatlete presteer
Die landloopspan het Irene aangedurf in ‘n wintersonnetjie wat stof laat waai tydens die 3de liga by Irene Klub. Dankie aan elke Swarrie wat ...Laerskool Swartkop rugbyspelers opgeneem in die o.13 Blou Bulle oefengroep
Baie geluk aan die twee Swarie rugbyspelers, Dylan du Bruyn en Kyle Mabunda wat opgeneem is in die o/13 BlouBul oefengroep.Laerskool Swartkop spog met talentvolle sanger
Reuben Huysamen, Gr.5 by Laerskool Swartkop is ‘n seun met ongelooflike talent, en dit wys! Hy het gedurende die vakansie deelgeneem by SA Legends ...Laerskool Swartkop Gr RR en R Familiedag
Die Swarrie-families het ’n heerlike tyd by die Gr.RR/R Familiedag op die 17de April gehad! Daar is lekker gekuier, baie gelag en selfs die ...Laerskool Swartkop redenaars sê hul sê
Laerskool Swartkop se leerders is nie net kranig op die sportveld nie, maar kan ook hulle sê sê. Die volgende leerders is gekies om ...Hokkie prestasie vir Laerskool Swartkop
Laerskool Swartkop leerder Dhanik Nel, Gr.7, is gekies vir die Northerns Blues Hokkie o.13 oefengroep vir 2025 as doelwagter. Baie geluk ons is so ...Laerskool Swartkop atlete het deelgeneem aan die Atletiek Distriksbyeenkoms
Laerskool Swartkop atlete Corné Cloete en Janru Oliphant, Gr.7, het altwee deelgeneem aan die Atletiek Distriksbyeenkoms. Hulle het onderskeidelik albei ‘n 3de plek in ...Netbal prestasie vir Laerskool Swartkop
Laerskool Swartkop is trots op elke leerder wat so hard woeker met die talente wat vir hulle gegee is op die netbalbaan. Gabby Ramalefane, ...Laerskool Swartkop tennis is tops
Twee van Laerskool Swartkop se Tennisspanne wen hulle ligas hierdie seisoen. Baie geluk aand die 1ste oopspan Seuns en o.11A Tennisspanne, julle maak ons ...Laerskool Swartkop o.13A Krieketspan wen hul liga
Laerskool Swartkop se o.13A Krieketspan wen hulle liga. Ons is baie trots op hierdie span wat hard gewerk het hierdie seisoen en met elke ...Laerskool Swartkop Leerlingraad 2025
Laerskool Swartkop Leerlingraad 2025 Seuns: WJ Boonzaaier, Chris-Jan de Kock, Dylan du Bruyn, Eben Engelbrecht, EvanGiliomee, Morne Mare, Julian Moller, Zander Potgieter, Hendre Rheeders, ...Laerskool Swartkop leerders presteer aan die Artistatue Kunstefees
Laerskool Swartkop spog hierdie jaar met twee toneelgroepe. Die produksie, As (hoop), het ‘n A++ by die Artistatue Kunstefees gekry en dring deur na ...SA Landloop prestasie vir Laerskool Swartkop
Josua Bruwer en Hendre Rheeders is ingesluit by die SA Lanloopspan, hulle het 14 September aan die SA Kampioenskappe deelgeneem. Laerskool Swartkop is baie ...Laerskool Swartkop Liefdadigheidskomitee gee om
Laerskool Swartkop se Liefdadigheidskomitee het behoorlik skoongemaak so reg voor die Lente. Hulle skenk ‘n groot hoeveelheid klere, skoolhemde en kombersies aan die gemeenskap. ...Laerskool Swartkop se hokkiespanne het ‘n goeie seisoen agter die rug
Laerskool Swartkop se hokkiespanne het ‘n goeie seisoen agter die rug. Die hoof fokus vir hierdie seisoen was spanwerk, vaardighede en om ‘n liefde ...Laerskool Swartkop Gr 7 Entrepreneursdag
Daar was groot opgewondenheid tydens hierdie jaar se Gr.7 Entrepreneursdag! Die Entrepreneursdag maak deel uit van die Gr.7’s se EBW kwartaalpunt. Laerskool Swartkop het ...








































