Laerskool Swartkop leerders presteer puik tydens die Kraal Kunstefees
ADVERTISEMENT
Ongelooflike talent is tydens die Kraal Kunstefees gewys! Baie geluk aan elke Solo-sang leerder se besonderse prestasie. Ons is baie trots op julle!
Hiermee die uitslae:
Diané Cronje
- Film A++
Reuben Huysamen
- Film A++
- Gospel A++
Flippie Earlte
- Gospel A+
Inge Germishuyse
- Afr Pop A++
- Film A++
Janel Brinton
- Eng Pop A+
- Gospel A+
- Afr A+
- Country A++
- Englisg Pop Ballad A++
Milan Hugo
- Eng Pop A+
- Rock A++

















