Laerskool Wonderboom leerder presteer in sang
ADVERTISEMENT
Laerskool Wonderboom leerder presteer in sang. Mieke du Plooy het deelgeneem aan die South Africa Championships of Performing Arts (SACOPA) vanaf 31 September tot 5 Oktober 2023. Mieke het aan ses verskillende genres in die vokale afdeling deelgeneem en behaal die SA-span 🇿🇦 wat die land volgende jaar in Amerika gaan verteenwoordig.
![]()










