Laersool Bakenkop spog met uitmuntende sangeres
ADVERTISEMENT
Mieke du Preez ‘n Gr. 6 leerder van Laerskool Bakenkop is nog een van hulle uitmuntende sangers. Sy is by die onlangse Legends of Arts se Nasionale sangkompetisie onder die Top 5 van die volgende kategorieë:
#4 Populars Gr.6 en Gr.7
#2 Gospel, Praise and Wordship Gr. 6 en Gr.7
# 2 English (Open) Gr. 6 en Gr.7
Baie geluk Mieke die Bakies is baie trots op jou!










