Hoërskool Goudini
Hoërskool Goudini atlete gekies vir die Bolandspan
Baie geluk aan die volgende Hoerskool Goudini atlete met hulle pragtige prestasie: Meecka Jacobs- Goud (Verspring) Dian Cupido- Silwer (Hoogspring) Hierdie atlete is opgeneem in ...Hoërskool Goudini mini-krieket spelers het hul eerste wedstryd gespeel
Mini-krieket 0. 8 & 0.9 mini-krieket maats het vandag hul eerste wedstryd gespeel teen Worcester-Noord. Trots op elkeen van julle se spanwerk en sportmanskap!Hoërskool Goudini leerder het die “Top Achievers Award Ceremony” bygewoon
Anke Maritz, Hoërskool Goudini se Dux leerder vir 2025, het die geleentheid “TOP ACHIEVERS AWARD CEREMONY” in Paarl bygewoon waar Kaapse Wynland se top ...Hoërskool Goudini Gr 3 slimkoppe in aksie
Hoërskool Goudini Graad 3’s het Vrydag ‘n eksperiment gedoen oor besoedeling. Hulle het gesien hoe vinnig ons wêreld kan vuil word en hoe belangrik ...Hoërskool Goudini vs Hoërskool Montana
Hoërskool Goudini rugby en netbal vs Hoërskool Montana. Dankie aan Hs Montana vir n lieflike dag van sport.Hoërskool Goudini spog met skaakspelers
Hoërskool Goudini wil net dankie sê aan ons leerders, ouers, assistente, proefstudent en afrigters van alle netbal, rugby en skaak-spanne vir gister se wedstryde ...Die Mobiele Biblioteek besoek Hoërskool Goudini
Groot dankie aan die Mobiele Biblioteek vir julle besoek aan Hoërskool Goudidni vandag!Ons leerders het dit baie geniet om opvoedkunige speletjies op die rekenaar ...Hoërskool Goudini leerders geniet die opvoedkundige opvoering
Baie dankie aan die Klein Libertas Theatre Group en die Breede Vallei munisipaliteit vir die lekker en opvoedkundige opvoering oor higiëne. Hoërskool Goudini leeders ...Hoërskool Goudini bedank afrigter vir ware passie en toewyding
Hoërskool Goudini wil vandag vir Karin Theart ‘n spesiale dankie sê vir haar ongelooflike omgee en vrygewigheid. Sy het haar hart oopgemaak vir een ...Hiermee Hoërskool Goudini Hoofleiers 2025
Hiermee Hoërskool Goudini hoofleiers 2025 .Baie geluk aan elke leerder. Hoërskool Goudini Hoofleiers 2025 Nahnita Louw Jandre Dolf Laerskool Hoofleiers 2025 Farren Cupido Kyle ...Hoërskool Goudini leerder is opgeneem in die Boland Cravenweek span.
Jesmine Sibala leerder van Hoërskool Goudini is gekies vir Boland Cravenweek o.18 Vrou-span.Hoërskool Goudini leerders neem deel aan die Talento sangkompetisie
Ses van Hoërskool Goudini leerders het deelgeneem aan Talento sangkompetisie. Anke Maritz, Ancois Minnies, Jayla Stadhouer, Gilberto Pietersen, Lezario Biegenaar en Caleb Jacobs. ( ...Hoërskool Goudini leerder het opgetree by die Kunstekaap teater
Gilberto Pietersen (Graad 12) van Hoërskool Goudini deelgeneem aan Proscenium Dramakompetisie. Uit 643 het hy die top 60 gehaal. Hy het toe deelgeneem in ...Hoërskool Goudini spog met hoogspring Boland Kampioen
Hoërskool Goudini spog met leerder Dian Cupido hoogspring Boland Kampioen. Hy spring 1.90m .Baie geluk !Hoërskool Goudini Matriekuitslae 2023
Hoërskool Goudini 94.6% slaagsyfer Top 10 matriek uitslae Jayden Hendricks – Dux leerder 2023 (1ste klas posisie na die afloop van NSS) Die matriekpersoneel ...Hoërskool Goudini Prysuitdeling 2023
Hoërskool Goudini Prysuitdeling 2023. Hoofleiers 2024.Hoërskool Goudini sport uitblinkers
Rugby: Baie geluk aan die volgende leerders van Hoërskool Goudini wat vir hulle onderskeie Cravenweekspanne gekies is Maronay Syster vir die o.18 Dames rugby ...Hoërskool Goudini 2022 Prysuitdeling
Baie geluk aan die volgende leerders met hul prestasies! Maronay Willemse (Hoofdogter van 2022): Trofees gewen vir die volgende: Beste prestasie in Senior Wiskunde ...Hoërskool Goudini wintersport eerstespanne
Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag Hoërskool Goudini se eerstespanne met trots. Netbal Rugby



















