Hoërskool Goudini 2022 Prysuitdeling
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende leerders met hul prestasies!
Maronay Willemse (Hoofdogter van 2022):
Trofees gewen vir die volgende:
- Beste prestasie in Senior Wiskunde
- Bester prestasie in Verbruikerstudie Teorie Gr12
- Beste prestasie in Lewenswetenskappe Gr 12
- Beste prestasie in Afrikaans Huistaal Gr12
- Wisseltrofee vir tweetaligheid in die Hoërskool
- Outstanding achievement in English First Additional Language
- Beste in RTT prakties
- Beste Jukskei speler
- Sportvrou van die jaar in Hoërskool
- Dux-leerder 2022
- Skoolhoof-trofee
Maronay Willemse (Hoofdogter van 2022)
Jasmine Willemse:
- Laerskool Sportvrou van die jaar 2022
Jasmine Willemse
Aubrey Sauls:
- Laerskool Sportman van die jaar 2022
Aubrey Sauls
Maronay Willemse Hoërskool Sportvrou van die jaar 2022
Maronay Willemse
Endine Esel:
- Hoërskool Sportman van die jaar 2022
Endine Esel
Laerskool Hoofleiers:
- Onderhoofdogter: Annèka Erasmus
- Hoofdogter: Kay-Leigh Vermeulen
- Hoofseun: Joshua McPherson
- Onderhoofseun: Hugh-Curt Jantjies
Laerskool Hoofleiers
Hoërskool Hoofleiers:
- Hoofdogter: Justine Arnoldus
- Hoofseun: Elbenico Abrahams
Hoërskool Hoofleiers










