Laerskool Sonop Prysuitdeling 2024
ADVERTISEMENT
Laerskool Sonop Prysuitdeling 2024:
Inge Grobler
- Victrix Lodorum – Beste meisies atleet
- Sportster van die jaar
Inge Grobler
Zachary Coetzer
- Victor Lodorum – Beste seuns atleet
- Veelsydigste sportseun
- Sportster van die jaar
Zachary Coetzer
Jana Oelofse
- Onderhoofmeisie
- Veelsydigste sportmeisie
- Stertoekenning vir prestasie in akademie, kultuur en leierskap
Jana Oelofse
Jana Lombard
- Hoofmeisie
- Die Voortrekker Kultuur Leierspenning vir uitstaande leierskap
- Veelsydigste graad 7 leerder
Jana Lombard
Emenei Parkinson
- DUX Leerder
Emenei Parkinson
Leerderraad 2025
- Kenzie Slabbert Hoofmeisie
- Lieze Strumpher Onderhoofmeisie
- Stian van der Ryst Hoofseun
- Thiardt Wagener Onderhoofseun
Leerderraad 2025










