Laer Volkskool skaak
ADVERTISEMENT
Laer Volkskool skaak. Die skaak het vandag, 31 Julie 2023, tydens interskole teen Union kragte gemeet. Hulle uitslae is as volg:
- 1ste span wen 6- 1
- 2de span verloor 2- 5
- Junior Span verloor 2- 5
Dankie aan Lizemari Jordaan vir die mooi foto’s.















