Hoërskool Overberg
Lig jou kop: Nou praat jy! Mik weer vir die top
Suid-Afrika se speelse, redenaarskompetisie is terug en mik hoër. Verlede jaar het Nou praat jy! op die toneel verskyn en hoërskoolleerders reg oor die ...Hoërskool Overberg se Nuutverkose Koshuisraad 2026
Baie geluk aan Hoërskool Overberg se nuutverkose Koshuisraad vir 2026.Hoërskool Overberg Nuutverkose Hoofleiers vir 2025/2026
Baie geluk aan Hoërskool Overberg se nuutverkose hoofleiers van 2025/2026. Ons is opgewonde om te sien hoe julle die skool met trots gaan lei. ...Hoërskool Overberg VRL vir 2026
Baie geluk aan Hoërskool Overberg se nuwe VRL vir 2026. Gr. 8-verteenwoordigers word aan die begin van 2026 verkies.Hoërskool Overberg o.15 Fast 5-netbalspan presteer
Die Hoërskool Overberg wil spog met hul o. 15-Fast 5-netbalspan wat tans die 11de posisie in die Wes-Kaap volstaan! Dié dogters het die afgelope ...Hoërskool Overberg ruiter presteer
Hoërskool Overberg ruiter Johannè Kloppers het vanaf 3 tot 6 September aan die Nasionale Vlaamperd kampioenskappe op Moorreesburg deelgeneem. Sy het verskeie prestasies behaal ...Hoërskool Overberg atletiek blink uit
Die Hoërskool Overberg is ook trots op die drie leerders wat HS Overberg by die Wes-Kaapse atletiekbyeenkoms op Groenpunt verteenwoordig het, naamlik Anna-Mae Engelke ...Hoërskool Overberg se akademie is uitmuntend
Na afloop van die eerste kwartaal het baie Ovie-leerders puik presteer. Die toppresteerders van elke graad het die vrugte gepluk van harde werk. Baie ...Die gholfspan van Hoërskool Overberg is bedrywig
Die Ovies presteer ook op ander sportgebiede soos skaak, landloop, atletiek en gholf. Die gholfspan is ook bedrywig en het reeds aan die Caledon ...Hoërskool Overberg spog met vier hokkie Bolandspelers
Hoërskool Overberg hokkie het vier Boland-spelers opgelewer. Baie geluk aan Asisipho Nongogo en Dimpho Seleke wat verkies is tot die o. 18-IPT B-span, Shanike ...By Hoërskool Overberg is kultuur net ‘n plesier
Die Koesterklanke Kunstefees is ‘n jaarlikse kultuur-instelling by Hoërskool Overberg en een van die glansgeleenthede in die kultuurprogram. Hier neem leerders deel in klaskamerproduksies ...Hoërskool Overberg landbou boer vooruit
Hoërskool Overberg is trots daarop dat landboustudies elke jaar groei. Die landbouleerders word aan praktiese ervaring en geleenthede blootgestel wat hulle bevoegd maak vir ...HS Overberg netbalspelers staan hul plek vol in die Distrikspanne
Die netbaldogters het ook hul plek volgestaan in die onderskeie distrikspanne. Baie geluk aan Anneke Pretorius en Jolize Wiehann (o. 14-span), Sange Zondeka (o.15-span), ...Hoërskool Overberg spog met 4 rugby Bolandspelers
Onder die rugbymanne spog die Ovies met vier Bolandspelers. Lorenzo Kroutz is verkies tot die Boland o.18-Cravenweekspan, Johan Beukes en Favian Arendse tot die ...Hoërskool Overberg sport het geen tekort
By Hoërskool Overberg kweek gelukkige leerders wat hulle volle potensiaal kan ontdek en ontwikkel in ‘n veilige, stimulerende en volhoubare omgewing. ‘n Gelukkige Ovie-leerder ...Laerskool Gansbaai se skaakspelers het deelgeneem aan die “Overberg Close”-toernooi
Op Saterdag, 8 Maart, het 42 van Laerskool Gansbaai se skaakspelers deelgeneem aan die “Overberg Close”-toernooi. Hulle het almal baie goed gevaar. ‘n Totaal ...Hoërskool Overberg Matric results
Hoërskool Overberg Matric Class of 2024 delivered a stellar performance in the NSC examination. Top 3 learners Chanté de Bruyn 86% – 6 distinctions ...Hoërskool Overberg Leerderraad van 2025
Baie geluk aan die nuutverkose Hoërskool Overberg Leerderraad en hul ouers. Gr 8-Word aan die begin van 2025 verkies Graad 9 Marley King Joshua ...Hoërskool Overberg leerder presteer in krieket
Hoërskool Overberg leerder Shanike Jantjies (Gr. 10) is opgeneem in die Overberg Eagles dames krieketspan wat aan die Boland T20-toernooi gaan deelneem.Hoërskool Overberg leerders presteer in rugby
Hoërskool Overberg leerders James Badenhorst, Pieter du Toit, Morné Wessels en Lorenzo Kroutz het die Boland by die o.18- Akademieweek verteenwoordig. Lorenzo Kroutz is ...Hoërskool Overberg leerders presteer in dans
Die volgende Hoërskool Overberg leerders het Goud by die South African Body of Dance behaal. Machnus Beukes, Hanel de Wet, Leené Brynard-Mouton, Mia Barnard ...Hoërskool Overberg leerder praat uitstekend in die Overberg Regional Museums Speech kompetisie
Hoërskool Overberg leerder Emily Meets het ‘n derde plek in die Overberg Regional Museums Speech Competition behaal.Hoërskool Overberg leerder skitter in streekskou met haar wedvlugduiwe
Hoërskool Overberg leerder Carli Swart het ‘n 1ste plek by die WP streekskou vir wedvlugduiwe behaal. Sy in genooi na die SA’s in Mpumalanga.Hoërskool Overberg karateka presteer
Hoërskool Overberg karateka Jai-Lee Pillay (gr. 8) wen goud en silwer by die Boland alle style karate kompetisie.Hoërskool Overberg presteer in hokkie
Hoërskool Overberg leerder Duran de Wee is gekies om vir die Cape Town Premier League o.18 HEAT gedurende die September vakansie deel te neem. ...Hoërskool Overberg Stock Car resies bestuurder sluit sy seisoen af met ‘n wen
Trevor Horne (graad 9) het hierdie seisoen begin met Stock Car resies. Die helfte van die seisoen was toe reeds afgehandel. Hy neem deel ...Goud vir Hoërskool Overberg Karateka
Jai-Lee Pillayn leerder van Hoërskool Overberg verwerf goud in Kumite (Geveg) en brons in Kata (Vorm) by Boland liga Alle style kompetisie in Wellington. ...Hoërskool Overberg neem deel aan die Wes-Kaap atletiek byeenkoms
Baie geluk aan die volgende drie atlete van Hoërskool Overberg met hulle skitterende prestasie tydens die Wes-Kaap atletiek byeenkoms. • Matao Le Roux o.15 ...Hoërskool Overberg is die top skool in die Overberg Onderwysdistrik met ‘n pragtige 100% slaagsyfer
Hoërskool Overberg is die top skool in die Overberg Onderwysdistrik met ‘n pragtige 100% slaagsyfer vir hul NSS 2023 uitslae. Afrikaans HT: Overberg Distrik ...HS Overberg spog met hul Hoofleiers & Toppresteerders
Baie geluk aan die leerders wat verkies is as hul nuwe hoofleiers en ook aan die leerders met hul puik prestasies.Hoërskool Overberg karateka wen 7 medaljes
Hoërskool Overberg karateka wen 7 medaljes. Caledon Karateklub presteer uitstekend by NWS SA’s in Brakpan en die 2 Ovies wen altesaam 7 medaljes. Reenan ...Bergfietsry uitslae vir Hoërskool Overberg
Baie geluk aan Hoërskool Overberg leerders Franco Kriel en Janco Goosen. Hulle het die Karoo Poison (28 km) in 1:33 uur voltooi. Volgende jaar ...Hoërskool Overberg sportprestasies
Hiermee Hoërskool Overberg se sportpresteerders: Wes-Kaap Netbal Interdistrikte netbalspan o.14: Interdistrikte netbalspan o.16, o.17 en o.18 Rugby: Hokkie BolandHoërskool Overberg leerders haal die Boland atletiekspan
Die volgende Hoërskool Overberg leerders is in die Boland atletiekspan opgeneem:Hoërskool Overberg Klas van 2022 geluk met julle 100% slaagsyfer
Hoërskool Overberg Klas van 2022 geluk met julle 100% slaagsyfer! A- Kandidate ...Hoërskool Overberg rig nuwe tonnel op
Hoërskool Overberg se landboudepartement bied landbouwetenskap, landboubestuur en landboutegnologie as vakke aan. ’n Leerder kan ál drie vakke neem, sou hy/sy dit verkies. Hierdie ...Hoërskool Overberg atletiek prestasie
Die volgende leerders van Hoërskool Overberg is in die Boland atletiekspan opgeneem: Skye Goliath (gewigstoot D/O14) Lorenzo Kroutz (driesprong en verspring Seuns O/17)) Urlin ...HS Overberg renjaer gekroon as die 2021 Junior Development klas kampioen
Anuschka Maritz, Gr. 12C in Hoërskool Overberg is Vrydagaand, 4 Februarie gekroon as die 2021 Junior Development klas kampioen by Cape Agulhas Raceway (Bredasdorp). ...






































