Hoërskool Overberg karateka wen 7 medaljes
ADVERTISEMENT
Hoërskool Overberg karateka wen 7 medaljes. Caledon Karateklub presteer uitstekend by NWS SA’s in Brakpan en die 2 Ovies wen altesaam 7 medaljes.
- Reenan Hendricks – wen 2 Goud
- Meagen Krige – wen 4 Goud en 1 Silwer,- wen die gesogte Shotokan Trofee vir Algehele beste Junior meisie
Baie geluk. Die trotse Sensei Pieter Esterhuizen is ook ‘n oud-Ovie.













