Laerskool Gansbaai leerders se kreatiwiteit ken geen perke
ADVERTISEMENT
Words of Arts Fees 16 Augustus 2023. Al die wenners van Kring 1, 2 en 3 se kunswerke is tentoongestel tydens die finale rondte van die fees. Baie geluk aan die volgende Laerskool Gansbaai leerders met hul prestasies by die Words of Art Fees 2023:
- Kategorie 2 – Kreatiewe Skryfwerk: 2de plek: Sylvie Pretorius (Graad 3)
- Kategorie 3 – Tegnologie en 3D Kuns: 2de plek: Eben du Plessis (Graad 2), 2de plek: Vera du Plessis (Graad 3)
![]()










