Hoërskool Bredasdorp leerders word vereer op die Kers en Versaand
ADVERTISEMENT
Die beroemde Amerikaanse akteur, Kevin Spacey, het gesê: “Exposure to the arts and culture is enormously valuable”. Die veelsydige BD’s het op die Kers- en Versaand bewys dat hulle die waarde van kultuur besef toe hul die gehoor nie net verstom het met hul talente op verskeie terreine nie, maar ook beïndruk het met hul puik prestasies. Top kultuurprestasies van die talle kultuurkodes waaraan hul deelneem, het op hierdie spogaand die nodige erkenning gekry. Baie geluk aan elke Kultuur-BD wat pryse ontvang of aan items deelgeneem het. Julle is Hoërskool Bredasdorp se trots.
Linda Booyse Balletskool:
- Beste Vordering: Nanicke Odendaal (gr 8) & Nicola Brand (gr 8)
- Beste Junior Ballerina: Jana van Zyl (gr 9)
- Beste Senior Ballerina: Nina van Zyl (gr 12) & Josie Dennis (gr 12)
- Beste Kontemporêre Danser: Josie Dennis (gr 12)
Josie Dennis en Nina van Zyl, beide gr 12 Beste Senior Ballerinas. Josie ook Beste Kontemporere danse en Nina beste senior moderne danser
Jana Giliomee Wisseltrofee:
- Drama: Beste Junior Dramastudent: Reese Louw (gr 9)
- Beste Senior Dramastudent: Amanda Gouws (gr 12)
Gouws Amanda gr 12 Beste Senior Dramastudent
Floraland-wisseltrofee:
- Klavier: Beste Klavierstudent: Helena Kriel (gr 11)
Kriel, Helena gr 11 Beste Klavierstudent
HSB Sangbeker: Beste Junior: Georgia Diedricks (gr 8)
- Beste Senior: Janell Diedricks (gr 10)
Janell gr 10 gr 10 en Georgia gr 8 Diedricks. Beste Senior en Junior Sangers
HSB-wisseltrofeë:
- Kuns: John William Shepherd (gr 9)
- Fotografie: Suzanne Pretorius (gr 10)
- Joernalistieke Kreatiwiteit: Sabrina Meyer (gr 12)
- Joernalistieke Toewyding: Marisca Stipp (gr 12)
- Redenaars: Junior: Malienke van Wyk (gr 8)
- Senior: Amanda Gouws (gr 12)
Pretorius Suzanne gr 10 Beste Fotografie student
Shepherd John William gr 9 Beste Kunsstudent
ATKV-wisseltrofee:
- Skryfkuns: Malienke van Wyk (gr 8)
- Just Dance Studio:
- Beste Vordering Junior: Amy Hendricks (gr 9)
- Beste Vordering Senior: Hope Summers (gr 10)
Van Wyk, Malienke gr 8 ATKV-wisseltrofee SKRYFKUNS saam met ATKV-verteenwoordiger me Rolene Roux
Floraland-wisseltrofeë:
- Beste Senior Moderne Danser: Nina van Zyl (gr 12)
- Beste Junior Hip-Hop Danser: Sylvia de la Fonteine (gr 9)
- Beste Senior Hip-Hop Danser: Caydon Abrahams (gr 12)
- Algehele Beste Danser: Nina van Zyl (gr 12)
MadFun Studio-wisseltrofeë:
- Beste Vordering Junior: Jodi Olivier (gr 9)
- Beste Vordering Senior: Mischa van Wyk (gr 12)
- Toewyding, passie en beste vordering: Lillian Nel (gr 10)
Koor-wisseltrofeë
- Beste Vordering Junior: Carla Mitchell (gr 9)
- Beste Vordering Senior: William Swartbooi (gr 10)
- Koorleerder van die Jaar: Dagan Weir (gr 12)
Weir, Dagan gr 12 Koorleerder van die jaar










