Welkom Volkskool
-
Welkom Volkskool atlete is opgeneem in die Vrystaat Atletiekspan
Welkom Volkskool is baie trots op ons atlete wat opgeneem is in die Vrystaat Atletiekspan. Hierdie atlete gaan vanaf 20 tot 22 Maart aan ... -
Welkom Volkskool leerder is ingesluit in die Vrystaat o.13 tennisspan
Kara Taute is ingesluit in die Vrystaat o.13 tennisspan, wat hierdie week aan die TSA interprovinsiale laerskoletoernooi in Bloemfontein deelneem. Welkom Volkskool is trots ... -
-
Welkom Volkskool leerder verwerf ‘n goue medalje by die Eskom Ekspo
Welkom Volkskool leerder Leila Erasmus het by die Eskom Expo for Young Scientists ‘n goue medalje verwerf vir haar projek. Sy was ook kategorie ... -
Welkom Volkskool leerder word verkies tot die o.12 Griffons 7’s rugbyspan
Baie geluk aan Welkom Volkskool leerder Zakkie Venter wat verkies is tot die o.12 Griffons Sewes rugbyspan. Ons Volkies is trots op jou. -
Welkom Volkskool leerders word in onderskeie Lejweleputswa krieketspanne opgeneem
Baie geluk aan Welkom Volkskool se leerders wat in die onderskeie Lejweleputswa krieketspanne opgeneem is. -
Hokkie prestasie vir Welkom Volkskool
Baie geluk aan Zoey van der Linde wat opgetrek is in die o.12 Noord-Vrystaat hokkiespan wat in die Junie skoolvakansie aan die interprovinsiale toernooi ... -
Welkom Volkskool meisies word gekies vir die verskeie Vrystaat netbalspanne
Baie geluk aan die volgende Welkom Volkskool meisies wat gekies is in die verskeie Vrystaat netbalspanne: -
Welkom Volkskool seuns word in onderskeie Griffons groepe ingesluit
Baie geluk aan die volgende Welkom Volkskool seuns wat in die onderskeie Griffons groepe ingesluit is: -
Welkom Volkskool se atlete het baie goed presteer tydens die Vrystaat byeenkoms
Welkom Volkskool se atlete het baie goed presteer tydens die Vrystaat byeenkoms wat op 2 Maart plaasgevind het te Sasolburg. Ons het 7 atlete ... -
-
Welkom Volkskool leerder wen goud by Eskom Ekspo
Welkom Volkskool is so TROTS op Leila Erasmus met haar GOUE toekenning by die Eskom Expo. Sy is ook aangewys as die kategoriewenner. Baie ... -
Welkom Volkskool leerders presteer in krieket
Baie geluk aan die volgende seuns wat ingesluit is in die onderskeie 0.13 Lejweleputswa krieketspanne. Carl van Vuuren Luan Botha Leander Greeff Kirstein Kruger ... -
Welkom Volkskool ruiters haal die SANESA Vrystaat perdryspan
Baie geluk aan die volgende leerders wat opgeneem is in die SANESA Vrystaat perdryspan. Hulle gaan vanaf 4-7 Oktober aan die SA Kampioenskappe deelneem ... -
Welkom Volkskool leerders presteer in krieket
Welkom Volkskool leerders presteer in krieket. Baie geluk aan die volgende dogters wat ingesluit is in die onderskeie Lejweleputswa krieketspanne. Ons Volkies is baie ... -
Goue toekenning vir Welkom Volkskool leerder
Welkom Volkskool is so TROTS op Leila Erasmus met haar GOUE toekenning by die Eskom EXPO. Sy is ook aangewys as die kategoriewenner. Baie ... -
Welkom Volkskool ruiter haal die SANESA Vrystaatspan
Baie geluk aan die volgende leerders wat opgeneem is in die SANESA Vrystaat perdryspan. Hulle gaan vanaf 4-7 Oktober aan die SA Kampioenskappe deelneem ... -
Welkom Volkskool leerders presteer in Wiskunde
Welkom Volkskool is verskriklik trots op die leerders wat die volgende plekke op die “Cluster” Mental Maths kompetisie behaal het. Gr 4 Christilli Cronjé ... -
Welkom Volkskool leerders ingesluit in Noord-Vrystaat hokkiespan
Baie geluk aan Janeke van Aswegen en Simoné Mouton wat gekies is vir die 0.13A Noord-Vrystaat hokkiespan en Miché Penton wat gekies is vir ... -
Welkom Volkskool 2022 Prysuitdeling Prestasies
Hiermee Welkom Volkskool se 2022 Prysuitdeling prestasies. Baie geluk aan elke leerder wat ‘n prys ontvang het! Positiefste en lojaalste rugbyspeler: Henno Kruger Hoofleiers: ... -
Welkom Volkskool 2022 Eerste spanne
Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag ons eerstespanne met trots.