Welkom Volkskool leerder verwerf ‘n goue medalje by die Eskom Ekspo
ADVERTISEMENT
Welkom Volkskool leerder Leila Erasmus het by die Eskom Expo for Young Scientists ‘n goue medalje verwerf vir haar projek. Sy was ook kategorie wenner. Sy is gekies om gedurende die September vakansie te gaan deelneem by die Nasionale Expo in Johannesburg. Baie geluk ons is sooooo… TROTS op jou.

Leila Erasmus









