Hoërskool Volksrust se spanne en afrigters gereed vir die Wintersport seisoen
ADVERTISEMENT
Sterkte aan al Hoërskool Volksrust se spanne en afrigters vir die seisoen wat voorlê! Ons weet julle gaan alles gee en ware Volkies-gees wys op die veld. Mag julle harde werk en deursettingsvermoë julle lei na sukses. Ons is agter julle, maak ons trots!















