Laerskool Bellville-Noord
Laerskool Bellville-Noord besoek die Kasteel de Goede Hoop
Laerskool Bellville-Noord se Groentjiesklub vir die eerste keer in jare die geleentheid gehad om die Kasteel de Goede Hoop te besoek. Die uitstappie het ...Laerskool Bellville-Noord leerder blink met dubbele silwer by karatekampioenskappe
Protea-trots: Ava Johannes leerder van Laerskool Belleville -Noord blink met dubbele silwer by Afrika-karatekampioenskappe Ava Johannes het Suid-Afrika met trots as ’n nasionale Protea ...Laerskool Bellville-Noord geniet nog ‘n sportdag op die platteland
Laerskool Bellville-Noord het die afgelope naweek (16/5) deelgeneem aan nog ‘n sportbyeenkoms op die platteland. Hierdie keer was dit ons seuns. Albei ons o.11-spanne ...Laerskool Bellville-Noord netbalspanne vaar uitstekend op die Platteland
Laerskool Bellville-Noord se o.12A en o.13A-netbalspanne het die naweek van 9 Mei op Prins Alfred Hamlet aan Laerskool FD Conradie se sportdag deelgeneem. Hul ...Laerskool Bellville-Noord leerder verwerf SA kleure
Baie geluk aan Ava Johannes (gr. 7) leerder van Laerskool Bellville-Noord wat weereens haar SA-kleure verwerf het in karate en Suid-Afrika later vanjaar in ...Laerskool Bellville-Noord bied hul eerste Junior Rugbydag aan
Laerskool Bellville-Noord het die afgelope Saterdag (18/4) hul eerste rugbydag vir juniorspanne aangebied. Daar was 5 skole betrokke wat elk ‘n o.7, o.8 en ...Laerskool Bellville-Noord geniet weer die 80’s danksy skoolhoof se verjaarsdag
Op (27/3) het Laerskool Bellville-Noord te lekker op die goeie musiek van die 80’s gedans toe ons mnr. Viviers (waarnemende skoolhoof) se verjaarsdag van ...Laerskool Bellvillle-Noord Gr 6 SOS School in the Wilds-kampterrein
Die Laerskool Bellville-Noord graad 6’e was op ‘n drie dae lange kamp (18-20 Maart) te Villiersdorp waar hul ‘n draai gemaak het by die ...Laerskool Bellville-Noord woeker vir hul noodhulpkamer se verbeteringe
Die afgelope week het die kinders van Laerskool Bellville-Noord weer geleentheid gehad om hul kreatiwiteit te toon te stel (of hul ouers s’n) deurdat ...Laerskool Bellville-Noord Mini-krieketdag
Saterdag, 7 Maart, het Laerskool Bellville-Noord ‘n baie suksesvolle Rawson Eiendomme (Bellville Oakglen) Mini-krieketdag aangebied. Tien skole met 24 juniorspanne (o.8 en o.9) was ...Laerskool Bellville-Noord se meisies kan ook krieket speel
Laerkool Bellville-Noord jong dames het vandag (3/3) ‘n krieketwedstryd teen ‘n meisiespan van Laerskool De Tyger gewen. Dit was De Tyger se heel eerste ...Laerskool Bellville-Noord Groentjiesklub gaan kuier tussen die diere
Saterdag 28 Februarie was die eerste van twee besoeke (voor die einde van die kwartaal) deur die Groentjiesklub van Laerskool Bellville-Noord aan Giraffe House. Dit ...Hoofleiers by Laerskool Bellville-Noord aangewys
Laerskool Bellville-Noord het Vrydag, 20 Februarie, hulle hoofleiers van 2026 aangewys. Dit het plaasgevind op dieselfde oggend wat die Graad 7’s hul balkies as ...Laerskool Bellville-Noord se krieketseisoen begin op ‘n goeie noot
Die krieketseisoen het op ’n uitstekende noot vir Laerskool Bellville-Noord afgeskop, met twee indrukwekkende oorwinnings wat sommer vroeg reeds die span se vasberadenheid en ...Die Groentjiesklub van Laerskool Bellville-Noord hou piekniek
Vrydagaand, 13 Februarie, het die Groentjiesklub van Laerskool Bellville-Noord weer ‘n Sterrekykpiekniek by die Taalmonument bygewoon. Die vorige piekniek in Januarie was kortgeknip deur ...Laerskool Bellville-Noord leerders geniet Valentynsdag
Laerskool Bellville-Noord ondersteun die OOV met ‘n Valentynsdagprojek. Hulle het Valentynsdag op Vrydag 13 Februarie gevier. Die kinders kon spesiale en heerlike valentynsdagkoekies koop ...Laerskool Bellville-Noord geniet n uitstappie na Houtbaai
Die Groentjiesklub van Laerskool Bellville-Noord het twee keer die afgelope naweek op ‘n bootvaart vanaf Houtbaai na Duikereiland gegaan. Die kinders het die uitstappie ...Laerskool Bellville-Noord vier hardoplees-dag
Hier is ‘n paar foto’s van Laerskool Bellville-Noord se graad 7’s wat vir die graad 1’s voorgelees het op hierdie dag wat Internasionaal gevier ...Leerder van Laerskool Bellville-Noord vaar puik in die 99er cycle tour
Die afgelope naweek, Saterdag 7 Februarie, het Declan Pedro, ‘n Graad 7 leerder van Laerskool Bellville-Noord uitstekend gevaar in die 45 km wedren wat ...Laerskool Bellville-Noord hou weer eerste keer kleure-atletiek sedert Covid
Laerskool Bellville-Noord het vanjaar die eerste keer sedert Covid weer in kleurspanne teen mekaar in atletiek deelgeneem. Die Donderdagmiddag (29 Januarie) was die velditems, ...Laerskool Bellville-Noord neem afskeid van geliefde hoof en ander onderwysers
Laerskool Bellville-Noord het die afgelope paar dae afskeid geneem van ons skoolhoof, mnr. Johann Mostert, asook vier ander personeellede, juffrouens Mariana Swanepoel (gr. 2), ...Kleurepret by Laerskool Bellville-Noord
As deel van die Oueronderwysersvereniging se laaste fondsinsamelingsprojekte, het Laerskool Bellville-Noord ‘n Kleurepret-aand gehou. Hier is ‘n paar foto’s van hierdie kleurvolle aktiwiteit.Laerskool Bellville-Noord baie aktief in laaste weke na assesserings
Laerskool Bellville-Noord het ‘n hele program uitgewerk vir die laaste twee weke voor die vakansie aangebreek het aangesien die leerlinge steeds by die skool moes ...Laerskool Bellville-Noord eerste meisiesspan vaar uitstekend in krieket
Laerskool Bellville-Noord eerste meisiesspan, het Vrydag 14 November, ‘n wedstryd gespeel teen Laerskool Boston. Ons het tot ‘n o.9-meisie gehad wat deel van die ...Laerskool Bellville-Noord hou jaarlikse baanatletiekbyeenkoms
Op Vrydag, 24 Oktober, het Laerskool Bellville-Noord ons jaarlikse baanatletiekbyeenkoms gehou. Die Woensdagmiddag was die velditems afgehandel en die langafstande die Donderdagoggend. Vanjaar is Danica ...LS Bellville-Noord bied suksesvolle netbaldag vir volwassenes aan
Op Saterdag, 8 November, het Laerskool Bellville-Noord weer ‘n baie suksesvolle netbaldag vir volwassenes aangebied. Die spanne het goeie netbal gespeel terwyl daar ook ...Die 2026 Noodhulpspan van Laerskool Bellville-Noord is aangewys
Die Noodhulpspan van Laerskool Bellville-Noord is aangewys tydens ‘n saalbyeenkoms. Daar was twintig graad 6’e wat ‘n twee dae lange kursus gevolg het, waarna ...Laerskool Bellville-Noord 2020 Gr 7’s besoek alma mater
Op Dinsdag, 14 Oktober, het Laerskool Bellville-Noord hul 2020 Graad 7’s terug verwelkom tydens die 2025 Matriektee. ‘n Groot groep Matrieks het hiervoor opgedaag. ...Kos- en kuieraand by Laerskool Bellville-Noord
Vrydag, 26 September, het Laerskool Bellville-Noord ons jaarlikse Ouer- en onderwysersvereniging (OOV) se Kos-en-kuieraand aangebied. Dit was ook die aand waarin die OOV se ...Suksesvolle markdag vir Laerskool Bellville-Noord se graad 7’s
Vrydag, 5 September, het Laerskool Bellville-Noord se graad 7’s ‘n baie suksesvolle markdag aangebied. Daar was van kondensmelkspuite, pannekoeke, kolwyntjies tot vetkoek en heerlike ...Laerskool Bellville-Noord se Groentjiesklub loer in by Swartlandskou
Saterdag, 6 September, het Laerskool Bellville-Noord se Groentjiesklub op Moorreesburg gaan inloer by die Swartlandskou. Hier het hul te doene gekry met van klein ...Laerskool Bellville-Noord vier 75ste bestaansjaar
Die afgelope week (25-31 Augustus) het Bellville-Noord 75 wonderlike bestaansjare gevier. Hier is enkele saamgestelde foto’s van van die vele aktiwiteite waarby ons leerlinge ...Laerskool Bellville-Noord Groentjiesklub besoek Simonstad
Laerskool Bellville-Noord Groentjiesklub het Saterdag, 2 Augustus, ‘n tweede keer hierdie kwartaal ‘n draai gemaak in Simonstad. Op die program was ‘n baie interessante ...Laerskool Bellville -Noord onder 11 netbalspan dring deur na die finale rondte
Die o.11A-span van Laerskool Bellville-Noord het deurgedring na die laaste rondte in hul liga. Hul speel binnekort in die finale om te bepaal of hul ...Laerskool Belliville-Noord Groentjiesklub reik uit na skool
Die Groentjiesklub van Laerskool Bellville-Noord het weer uitgereik na die Donald Duck Pre-primêre Skool op Laingsburg. ‘n Hele paar bokse met splinternuwe opvoedkundige speelgoed, asook ...Laerskool Bellville-Noord ontvang rugby- en skeidsregterstruie van borg
Bossa Tyger Falls het deel geword van Laerskool Bellville-Noord se Meerkat-familie deurdat hul nou ons o.7’s se rugbytruie borg. Mnr. Derek Kübe het die ...Laerskool Bellville-Noord netbaldag was uiters suksesvol
Saterdag, 24 Mei, was weereens Laerskool Bellville-Noord se uiters gewilde en suksesvolle netbaldag. Hierdie jaar het Telkom toegetree as hoofborg. Ons was ook bevoorreg ...Laerskool Bellville-Noord vier Afrikaans se verjaarsdag op kreatiewe manier
Vir 8 Mei se amptelike Afrikaans is 100-verjaarsdagvieringe het Laerskool Bellville-Noord ons leerlinge, asook personeellede, aangemoedig om allerlei Afrikaanse idiome uit te beeld. Daar was ‘n ...Laerskool Bellville-Noord Groentjiesklub loer in by Simonstad
Die Groentjiesklub van Laerskool Bellville-Noord het vandag, Saterdag 17/5, die eerste van hul twee uitstappies vir hierdie kwartaal meegemaak. Hul het ‘n draai by ...Laerskool Bellville-Noord is 75 jaar oud vanjaar
Die voorkeur omgee-skool in Bellville, Laerskool Bellville-Noord, is vanjaar ‘n volle 75 jaar oud. Die skool het verlede week ‘n pragtige lugfoto laat neem as ...









































