Suksesvolle markdag vir Laerskool Bellville-Noord se graad 7’s
ADVERTISEMENT
Vrydag, 5 September, het Laerskool Bellville-Noord se graad 7’s ‘n baie suksesvolle markdag aangebied. Daar was van kondensmelkspuite, pannekoeke, kolwyntjies tot vetkoek en heerlike jaffels te koop, om net enkele te noem wat beskikbaar was.






























