Hoërskool Prieska leerder skitter aan die WOW Spelfees
ADVERTISEMENT
Hoërskool Prieska leerder Jaco van Niekerk het tweede gekom in Noord-Kaap Provinsiaal WOW Spelfees in Upington 6 September 2025. Hy dring deur na Nasionaal wat die Pixley Distrik gaan verteenwoordig wat plaasvind in Stellenbosch 11 Oktober 2025.










