Koffiefontein Gekombineerde Skool behaal SA Top 3 by die Sanlam WOW Spelfees
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan een van ons leerders wat Top 3 in die LAND behaal het by die Sanlam WOW Spelfees! Ons is só trots op jou — jou harde werk en toewyding laat Koffiefontein Gekombineerde Skool helder skitter!











