Laerskool Hennopspark Revues blink uit
ADVERTISEMENT
Gedurende die week van 10โ13 September het Laerskool Hennopspark se Junior- en Senior Revues aan die ๐๐ค๐ช๐ฉ๐ ๐ผ๐๐ง๐๐๐ ๐พ๐๐๐ข๐ฅ๐๐ค๐ฃ๐จ๐๐๐ฅ๐จ ๐ค๐ ๐๐๐ง๐๐ค๐ง๐ข๐๐ฃ๐ ๐ผ๐ง๐ฉ๐จ (SACOPA) by die Moreleta ouditorium deelgeneem.
Albei ons revues het deurgedring na die finale ses revues, wat op Saterdag, 13 September, op die planke verskyn het โ โn ongelooflike prestasie op sy eie!
Junior Revue โ Algehele 3de plek
Senior Revue โ Beste kostuums
Ons is ongelooflik trots op hierdie talentvolle kinders en hul toegewyde span afrigters wat sรณ hard gewerk het om hierdie produksies te laat skitter. โn Groot dankie ook aan ons ouers vir julle onwrikbare ondersteuning โ saam is ons sterker!
๐ฉ๐ผ๐น๐น๐ฒ๐ฑ๐ถ๐ด๐ฒ ๐๐ถ๐๐๐น๐ฎ๐ฒ:
๐๐๐ป๐ถ๐ผ๐ฟ ๐ฎ๐ณ๐ฑ๐ฒ๐น๐ถ๐ป๐ด:
- 1ste – Laerskool Genl. Hendrik Schoeman
- 2de – Laerskool Impala
- 3de – ๐๐ฎ๐ฒ๐ฟ๐๐ธ๐ผ๐ผ๐น ๐๐ฒ๐ป๐ป๐ผ๐ฝ๐๐ฝ๐ฎ๐ฟ๐ธ
๐ฆ๐ฒ๐ป๐ถ๐ผ๐ฟ ๐ฎ๐ณ๐ฑ๐ฒ๐น๐ถ๐ป๐ด:
- 1ste – Midstream Ridge
- 2de – Laerskool Impala
- 3de – Laerskool Vastrap
Baie geluk aan al die deelnemende skole met hierdie uitstaande prestasies โ ons vier graag saam met julle!



















