Laerskool Wierdapark
Skaak prestasie vir Laerskool Wierdapark
Laerskool Wierdapark deel vanjaar die algehele 2de plek saam met Laerskool Constantiapark en Laerskool Menlopark. Die seniors het ’n uitstekende 1ste plek behaal en ...Laerskool Wierdapark netbalspanne presteer by die Super 12 Uitspele
Laerskool Wierdapark netbaldogters het vroeg bymekaargekom by Laerskool Kenmare vir die Super 12-netbaluitspele. Dit was heerlik om elke span dop te hou en hul ...Laerskool Wierdapark ruiters presteer uitstekend
Baie geluk aan Laerskool Wierdapark se ruiters met hulle deelname aan die eerste twee SANESA kwalifiserende rondtes. Hiermee die uitslae: Qualifier 1 – Tshwane ...Laerskool Wierdapark karateka gekies om aan die WUKF SA’s deel te neem
Baie geluk aan Johan Welgemoed (Gr. 7) van Laerskool Wierdapark wat gekies is om aan die WUKF SA’s (World Union Karate-Do Federation) in Port ...Laerskool Wierdapark netbalspanne presteer uitstekend
Laerskool Wierdapark o.11-, o.12- en o.13 B-netbalspanne het die Sportisomo-netbaltoernooi vreeslik geniet en pragtig gevaar. Sportisomo Toernooi: o.11: Speel 8 wedstryde – wen 6 ...Laerskool Wierdapark karateka ontvang sy Gauteng klere
Marnu Nel gr. 5 van Laerskool Wierdapark was gekies om aan die WUKF SA’s (World Union Karate-Do Federation) in Port Elizabeth deel te neem. ...Laerskool Wierdapark Tennis uitslae
Laerskool Wierdapark Tennis uitslae Week 6. Wieries, week na week speel julle pragtig. Ons is trots op julle! Seuns Eerstes Geen Wedstryd. Seuns Tweedes ...Laerskool Wierdapark atlete presteer uitstekend
Wat ’n Ongelooflike Prestasie! Laerskool Wierdapark is ongelooflik trots op elke atleet wat hul beste gelewer het en ons skool met trots verteenwoordig het. ...Hengel prestasie vir Laerskool Wierdapark
Baie geluk aan Ewan Venter, Graad 6 wat in Desember aan die Junior SA Varswaterkampioenskappe deelgeneem het! Ewan het met trots aan hierdie gesogte ...Laerskool Wierdapark wen interskole stoei toernooi trofee
Baie dankie aan ons Stoei afrigter mnr. Martin wat die interskole stoei toernooi trofee wat Laerskool Wierdapark gewen het kom oorhandig het. Baie geluk ...Laerskool Wierdapark Leierkomitees vir 2026
Baie geluk aan elke Laerskool Wierdapark gr.5 leerder wat verkies is tot ń gr. 6 Leierkomitee van 2026: Klankkomitee: 1.Ludwig Coetzee 2.Gideon Cronje 3.Nieve ...Laerskool Wierdapark fietsryer presteer by die SA criterium festival
Elmie van Zyl van Laerskool Wierdapark het deelgeneem aan die SA criterium festival by Steyn City. Dit was aangebied deur Gauteng North school cycling. ...Laerskool Wierdapark se tonge het behoorlik geklap by Oppie Tong Af Nasionale Finaal
Laerskool Wierdapark se tonge het behoorlik geklap by Oppie Tong Af / On the tip of your tongue se Nasionale finaal in verskeie afdelings. ...Laerskool Wierdapark graad 3 spanredenaars stap weg met eersteplek
Ons Wieries het die naweek deelgeneem aan die Kansvatters redenaars finaal.Laerskool Wierdapark gr. 3 spanredenaars was so ougat dat hulle sommer met die eerste plek ...Laerskool Wierdapark leerders is die toneel wenners
Die Groen Kampioen is baie trots op Laerskool Wierdapark toneel wat algeheel gewen het by die Topteenie Toneel! Hou die spasie dop! Een van ...Laerskool Wierdapark leerders neem deel aan die Skaakkampioenskappe
Baie sterkte aan Laerskool Wierdapark wat aan die Provincial Individual Skaakkampioenskappe by Hoërskool Randburg deelneem! Sanli van Zyl Ruan van der Westhuyzen Simon Barkhuizen ...Laerskool Wierdapark redenaars staan uit by die nasionale finaal in afrikaans
Nóg Wieries staan uit by Kansvatters se nasionale finaal in die Afrikaanse Voorbereide afdeling! Laerskool Wierdapark is so trots! Gr. 3 Miané van den ...Laerskool Wierdapark leerders neem deel aan die ATKV Digi Spanpraat
Laerskool Wierdepark gr. 7 redenaarsspan het deelgeneem aan die ATKV Digi Spanpraat! Baie geluk met julle 3de plek wat julle behaal het! Julle maak ...Laerskool Wierdapark leerders gekies vir die Super 12 Gholftoernooi
Laerskool Wierdapark wil graag geluk sê aan die volgende seuns wat gekies is om die skool te verteenwoordig by die Super 12 Gholftoernooi wat ...Laerskool Wierdapark leerders gereed vir die Skaak Gauteng Top skole
Laerskool Wierdapark is baie trots op elkeen van ons leerders wat die komende naweek aan die Skaak Gauteng Top skole gaan deelneem. Geniet elke ...Laerskool Wierdapark week 2 tennis uitslae
Laerskool Wierdapark is baie trots op elke tennisspeler wat hulle harte uitspeel. Tennis uitslae Week 2 Seuns Eerstes, verloor 19/36 teen Laerskool Hennopspark. Seuns ...Laerskool Wierdapark gimnaste kwalifiseer vir hul Gauteng kleure
Die volgende wieries het die naweek aan die Akro-Gimnastiek Gauteng Kampioenskappe deelgeneem, hulle kwalifiseer vir hul Gauteng kleure, en is ook gekies vir die ...Primary School Wierdapark’s tennis players played their hearts out
Primary School Wierdapark’s learners played their hearts out during the exciting Super 12 tennis tournament. With great determination, teamwork and pride, they tackled every ...Wierdapark Primary School riders excel at the SANESA Gauteng Final
Congratulations to the following Wierdapark riders with your fancy results during the Gauteng final. Anneli de Swardt Lianka Grobler Chantess Burgers Stephany Fouché Tyler ...Laerskool Wierdapark skaakspanne presteer in Liga
Die Groen Kampioen is baie trots op ons Skaakspanne wat pragtig gevaar het met die liga. Liga Uitslae: A-Liga 0/9A – Eerste 0/11A – ...Laerskool Wierdapark sanger presteer uitstekend
Reané Snyders in Gr. 7 van Laerskool Wierdapark het deelgeneem aan die Legends of Arts South African Championship se Finaal. Sy het vir 7 ...Laerskool Wierdapark stoeier presteer uitstekend
Laerskool Wierdapark is baie trots op Kian van der Walt wat ‘n silver medalje by die Beast of the East stoei toernooi verower het. ...Laerskool Wierdapark krieket eerstespan inhuldiging 2025
Dit was ń groot voorreg om ons 1ste Krieketspan “Capping” te hou. Ons sien vreeslik uit na die seisoen saam met elkeen van julle. ...Laerskool Wierdapark talentvolle dogters het hulle stemme laat hoor
Vier van Laerskool Wierdapark se talentvolle dogters het hulle stemme laat hoor by die Spur Jongsterre Kompetisie se semi-finaal. Met selfvertroue, styl en passie ...Laerskool Wierdapark leerder presteer by die Noord Gauteng Martial Arts Combat Taekwondo
Kian du Plooy van Laerskool Wierdapark het deelgeneem aan die Noord Gauteng Martial Arts Combat Taekwondo kompetisie. Kian het ‘n 2de plek verwerf in ...Laerskool Wierdapark landloopatlete presteer puik
Die Groen Kampioen is baie trots op ons landloop-atlete. Ons het 11 atlete gehad wat deelgeneem het vir AGN! Hiermee die uitslae: Dogters: Andielle ...Laerskool Wierdapark ruiters verower Gauteng Klere van SASCOC
Baie Geluk aan die volgende ruiters wat gekies is om Gauteng te verteenwoordig by die SA Skouspring Kompetisie. Logan Hoek (Gr.7) en sy ponie ...Laerskool Wierdapark spog met TSA Polokwane o.14 Dubbels wenner
Die Groen Kampioen is baie trots op Aldo Luttig (Laerskool Wierdapark) en André Aikman (Laerskool Menlopark) wat die TSA Polokwane o.14 Dubbels toernooi die ...Laerskool Wierdapark leerders presteer tydens die Wiskunde Streekskompetisie
A+ WISKUNDE STREEKSKOMPETISIE. Welgedaan aan al ons #blinkoogwieries wat aan die A+ Students se streekskompetisie deelgeneem het. Enige som wat sonder huiwer aangedurf word, ...Laerskool Wierdapark rugbyspelers opgeneem in die Blou Bul o.12 span
Die Groen Kampioen is baie trots op ons 3 manne wat opgeneem is in die Blou Bulle o.12 span. Baie geluk aan: Bastiaan Boot ...Laerskool Wierdapark seniorkoor lewer ‘n uitmuntende vertoning
Die Alawierdas het ’n uitmuntende vertoning gelewer by die Pretoria Eisteddfod. Hulle het vier liedere met passie en presisie gesing, wat aan die beoordelaars ...Laerskool Wierdapark skaak presteer tydens eerste liga wedstryde
Laerskool Wierdapark het met hulle skaakliga begin waar hulle nie terug gehou het nie. Daar was hard gedink en slim geskuif en ons Wieries ...Laerskool Wierdapark gekroon as die Wildeklawer Netbal Wenners
Baie GELUK aan Laerskool Wildeklawer se 1ste netbalspan wat onoorwonne wegstap by die Wildeklawer toernooi as WENNERS! Julle maak ons trots Wieries! Baie dankie ...Laerskool Wierdapark leerders skitter tydens die Departementele Wiskunde Olimpiade
Baie geluk aan die leerders van Laerskool Wierdapark wat verlede week die skool se naam hoog gehou het by die kringrondte van die olimpiade. ...Laerskool Wierdapark rugbyspanne presteer op toer
Laerskool Wierdapark se 1ste rugbyspan het nie net harde rugby gespeel nie hulle het ook die toernooi afgesluit by uShaka Maraine. Dankie vir ń ...








































