Laerskool Wierdapark rugbyspanne presteer op toer
ADVERTISEMENT
Laerskool Wierdapark se 1ste rugbyspan het nie net harde rugby gespeel nie hulle het ook die toernooi afgesluit by uShaka Maraine. Dankie vir ń wonderlike toer manne! Baie dankie aan al die ondersteuners!
Hiermee nog uitslae van die toer:
Dag 1:
- 11A wen DPHS 28-5
- 13B verloor Paul Pietersburg 1ste 26-17
- 13A wen NRS 17 – 7
Dag 2
- 11A wen Uhmlali 21-0
- 11A wen Merchuston 60-0
- 13B gelykop Pelham 1stes 17-17
- 13B wen Richardia 1ste 31-7
- 13A wen DPHS 28-26
- 13A wen Cambridge 54-5



















