Bethlehem Voortrekker rugbyspelers presteer
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Francois Maree en Cecil Parsons van Bethlehem Voortrekker Hoërskool wat tydens die o/16 VKB Rugbyweek verkies was tot die o/16A en B rugbyspan onderskeidelik wat gedurende Desember 2022 na Ierland gaan toer.
Francois Maree (regs) en Cecil Parsons (links)










