Hoërskool Lichtenburg
Geluk aan Hoërskool Lichtenburg se Matriekklas van 2025
’n Uitstekende 98,13% slaagsyfer 173 vakonderskeidings Wian Basson en Amelia Roelofsz behaal elk 8 onderskeidings en is ook genooi na die Top Leerders-prysuitdeling vir ...Hoërskool Lichtenburg rugbyspan wys hulle staal
Rugby 1ste Span Hoërskool Lichtenburg Die Bloumasjien wen Hugenote 31-17. Baie geluk, manne.Hoërskool Lichtenburg spog met n puik landloop prestasie
Interprovinsiale Landloop Baie geluk aan Koketso Mokoto leerder van Hoërskool Lichtenburg , wat ‘n ongelooflike 5de plek behaal het onder die top 20 atlete. ...Hoërskool Lichtenburg leerders vaar puik by die ATKV Redenaars
Zivan Stoltz en Lizay Stoltz leerders van Hoërskool Lichtenburghet deelgeneem aan die ATKV Semi-finale 2025.Hulle albei is deel van die provinsie se top 10 ...Hengel prestasie vir Hoërskool Lichtenburg
Johan Deyzel het vanaf 9-11 Desember aan die Nasionale kampioenskappe van die Suid-Afrikaanse Varswater Oewerhengel Federasie in die Onder 19 Kategorie, Presidents A Liga, ...Hoërskool Lichtenburg Matriekuitslae 2023
Baie geluk aan Hoërskool Lichtenburg die matriekklas van 2023.Baie sterkte vir die opwindende nuwe fase in julle lewens . Slaagsyfer 97.2% Universiteitstoelating 68.4% Vak ...Hoërskool Lichtenburg matriekuitslae 2023
Hoërskool Lichtenburg matriekuitslae 2023. Baie geluk aan ons Matriekklas van 2023. Baie sterkte vir die opwindende nuwe fase in julle lewens. 97,2% Slaagsyfer 188 ...HS Lichtenburg Interhuis Atletiek uitslae
HS Lichtenburg Interhuis, Atletiek uitslae Rekords gebreek: Beandri le Roux – gewigstoot meisies o/16 – 13,11m (ABSA pt: 874) Sy breek Margaretha Benade se ...HS Lichtenburg Top 10 kwartaal 4 vir 2022
Hiermee Hoërskool Lichtenburg se Top 10 kwartaal 4 vir 2022: Top 10 Akademie – Graad 11’s vir kwartaal 4 (posisie 10 word gedeel) Top ...Hoërskool Lichtenburg Matriekuitslae 2022
Hoërskool Lichtenburg Matriekuitslae 2022. 96.6% Slaagsyfer, 140 Vakonderskeidings 1 leerder het 7 onderskeidings 1 leerder het 6 onderskeidings 3 leerders het 5 onderskeidings 4 ...Hoërskool Lichtenburg kies nuwe leiers vir 2023
Hoërskool Lichtenburg kies nuwe leiers vir 2023. Liggieraad 2023 Koshuisraad 2023 Aanhouwen Koshuisraad 2023 Justitia Koshuisraad 2023Hoërskool Lichtenburg rugby uitblinkers
Rugby o.18 Cravenweek Baie geluk aan Hoërskool Lichtenburg se o.18 seuns wat gekies is om deel te wees van die Luiperds se o.18 Cravenweekspan. ...












