Hoërskool Lichtenburg matriekuitslae 2023
ADVERTISEMENT
Hoërskool Lichtenburg matriekuitslae 2023. Baie geluk aan ons Matriekklas van 2023. Baie sterkte vir die opwindende nuwe fase in julle lewens.
- 97,2% Slaagsyfer
- 188 vakonderskeidings,
- 68,4% Universiteitstoelating
Top presteerders
- Mea Colyn 89,86% 8 Onderskeidings
- Cara Odendaal 87% 8 Onderskeidings
- Lebo Thela 86,43% 7 onderskeidings
- Pelo Lekolowane 86,43% 6 Onderskeidings
- Hanmari Swart 84,14 % 6 Onderskeidings
- Canha Meyer 82,70% 6 Onderskeidings
- Collin Pereira 84,14% 5 Onderskeidings
- Franco Olivier 83,71% 5 Onderskeidings
- Izak Kriel 83,43% Chrismie Kriel 82,57% 5 Onderskeidings
- 6 leerders het 4 onderskeidings, 7 leerders het 3 onderskeidings.

Mea Colyn

Cara Odendaal

Lebo Thela

Pelo Lekolowane

Hanmari Swart

Canha Meyer

Olivier Franko

Collin Pereira

Izak Kriel

Chrismie Kriel









