Hoërskool Noordheuwel leerder presteer uitstekend by die Nasionale Friesperd Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Lenthe Maré van Hoërskool Noordheuwel het die naweek aan die Nasionale Friesperd Kampioenskappe deelgeneem en fantastiese uitslae behaal:
- Driegang Universeel 0.18 kinderryperd uitdunne: 2de plek
- Driegang Universeel 0.18 kinderruiter: 2de plek
- Driegang Universeel merries 6 jaar en ouer: 6de plek
- Driegang Universeel 0.18 kinderryperd kampioenskappe: 1ste plek (grootkampioen)
Baie geluk!










