Laerskool Stulting Primary krieketspeler presteer
ADVERTISEMENT
Laerskool Stulting Primary is baie trots op Johan van Tonder wat gekies is om deel te wees van die o.12 Port Elizabeth Centurions wat deelneem aan die EPL Krieket toernooi. Die toernooi vind plaas by St Georges Park vanaf 7 tot 15 September. Jy slaan ons Stulting harte vir ‘n 6!










