Laerskool Olifantsvallei
Laerskool Olifantsvallei atleet skitter by die Wes-Kaap Atletiekbyeenkoms
Laerskool Olifantsvallei is oorstelp van trots op ons leerder Cady Fortuin wat Saterdag, 8 Maart 2025 by die Wes-Kaap Atletiekbyeenkoms geskitter het! Sy het ...Laerskool Olifantsvallei Gimnastiek uitslae
Baie geluk aan Laerskool Olifantsvallei gimnaste wat uitstekend gevaar het by die Wes-Kaap Kampioenskappe: Milana van Zyl Vlak 2 – Silwer medalje Anina van ...Laerskool Olifantsvallei leerders het aan die Weskus Gimnastiek Kampioenskappe deelgeneem
Baie geluk aan die volgende Laerskool Olifantsvallei leerders wat aan die Weskus Gimnastiek Kampioenskappe deelgeneem het: Level 1: Anina van der Merwe (Goud) Level ...Laerskool Olifantsvallei leerder opgeneem in o.13 Wes-Boland rugbyspan
Junior Dirks is in die o.13 Wes-Boland rugbyspan opgeneem. Hulle neem op 4 en 5 Mei aan die Bolandproewe deel. Ons is baie trots ...Gehalte netbal by Laerskool Olifantsvallei
Op Woensdag, 10 April 2024, het Laerskool Olifantsvallei se o.11-, o.12- en o.13-dogters aan die Platteland-netbalproewe te Porterville deelgeneem. Baie geluk aan die volgende ...Laerskool Olifantsvallei krieketspeler verkies tot die Wes-Kaap krieketspan
Baie geluk aan Laerskool Olifantsvallei se eie Waydon Botha wat in die o.13-Weskus krieketspan opgeneem is en later aan die Wes-Kaap krieket-toernooi gaan deelneem. ...Laerskool Olifantsvallei leerder neem deel aan die Synergy Cup Tennistoernooi
Baie geluk aan Wiané van der Vyver van Laerskool Olifantsvallei wat die afgelope naweek vir die Boland Kavaliers aan die Synergy Cup Tennistoernooi deelgeneem ...Laerskool Olifantsvallei word aangewys as die tweede beste laerskoolspan in die Bolandstreek
Laerskool Olifantsvallei se tweekamp skolespan word aangewys as die tweede beste laerskoolspan in die Bolandstreek Baie geluk aan die volgende tweekamp-atlete wat puik by ...Leerder van Laerskool Olifantsvallei is opgeneem in die Boland Atletiekspan
Baie geluk aan Cady Fortuin wat in die Boland Atletiekspan opgeneem is en môre aan die Wes-Kaap Byeenkoms deelneem. Sy het puik gevaar tydens die ...Laerskool Olifantsvallei is trots op hul tennisspelers se prestasies
Laerskool Olifantsvallei is besonder trots op ons dogters eerste tennisspan wat tydens die Courtrai Tennistoernooi algeheel 2de geeïndig het. Ons seuns-tennispan eindig 6de van ...Laerskool Olifantsvallei leerder aangewys as algehele Eisteddfod wenner
Baie geluk aan Mari van der Merwe wat as algehele Eisteddfod-wenner in die Wes-Boland Distrik vir Sang o.9 aangewys is. Laerskool Olifantsvallei is baie ...Laerskool Olifantsvallei leerders presteer in 7’s rugby
Baie geluk aan die volgende Laerskool Olifantsvallei seuns wat deur is na die tweede rondte van die o.13-Platteland Sewes-rugbyproewe:Laerskool Olifantsvallei leerders deur na Platteland rugbyproewe
Laerskool Olifantsvallei leerders deur na Platteland rugbyproewe. Die volgende Laerskool Olifantsvallei seuns is deur na die tweede rondte van die o.12-Platteland rugbyproewe – baie ...Netbalspeler maak Laerskool Olifantsvallei trots
Netbalspeler maak Laerskool Olifantsvallei trots. Chelsea Barnies van Laerskool Olifantsvallei het die vakansie vanaf 2 – 5 Julie 2023 aan die Weskaap Interdistrik Netbal-Toernooi ...Goud vir Laerskool Olifantsvallei gimnaste
Baie geluk aan Mïlana van Zyl (links) en Nika Olivier (regs) wat aan die Weskus gimnastiek kompetisie deelgeneem het. Hul altwee ontvang goue medaljes ...Laerskool Olifantsvallei netbalspeler haal die Weskus netbalspan
Laerskool Olifantsvallei is baie trots op Chelsea Barnies wat in die o.13-Weskus Netbalspan opgeneem is en wat aan die Wes-Kaap Interdistrik Toernooi gaan deelneem. ...Laerskool Olifantsvallei tweekamp atleet ontvang beker vir beste vordering
Laerskool Olifantsvallei is besonder trots op Jani van der Merwe wat die beker vir Tweekamp Beste Vordering 2022/2023 ontvang het. Dit is die derde ...Laerskool Olifantsvallei atlete presteer in Tweekamp
Baie geluk aan die volgende Laerskool Olifantsvallei atlete wat aan die Boland Tweekamp Kampioenskappe deelgeneem het en die volgende prestasies behaal het: Kate Gey ...Laerskool Olifantsvallei spog met hul atlete
Laerskool Olifantsvallei spog met hul atlete se prestasies. Victor Ludorum Junior Dirks Victrix Ludorum Alizmi van der Vyver Beste Baan Atleet Jana Hough Beste ...Laerskool Olifantsvallei prysuitdeling
Laerskool Olifantsvallei prysuitdeling: Ons is baie trots op Laerskool Olifantsvallei se DUX Leerder van 2022 – Carine Röngen. Sy word ook aangewys as die ...Laerskool Olifantsvallei tennisspelers speel uitstekend
Ons is baie trots op twee van Laerskool Olifantsvallei se tennisspelers hier is hul uitslae: Alimi van der Vyver het die afgelope naweek vir ...Laerskool Olifantsvallei tennis uitslae
Laerskool Olifantsvallei tennis uitslae: Baie geluk aan ons 11 spelers wat in die Weskus Tennisspan opgeneem is: Ons is ongelooflik trots op hierdie spelers ...- BolandCurro DurbanvilleCurro Meridian PinehurstCurro UitzichtDF AkademieHoërskool BellvilleHoërskool De Villiers GraaffHoërskool DurbanvilleHoërskool Gimnasium PaarlHoërskool LaboriHoërskool StellenbergHugenote HoërskoolLaerskool BastionLaerskool EversdalLaerskool MikroLaerskool OlifantsvalleiMonument Park High SchoolNorthern SuburbsOverbergPaarl Boys' HighPaarl Girls' HighProtea Heights AcademyReddam House DurbanvilleRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape
Boogskiet Nasionale Kampioenskappe vind 5 – 7 Okt plaas in die Paarl
Boogskiet Nasionale Kampioenskappe vind 5 – 7 Okt plaas in die Paarl. Africa Genenis Archery (AGA) Wes-Kaap tree hierdie jaar op as gasheer vir ... Laerskool Olifantsvallei is supertrots op rugby prestasie
Laerskool Olifantsvallei is supertrots op Keegan Zimri. Hy is in die o.13 Sewes Platteland A-Rugbyspan opgeneem is en het die afgelope naweek Aan die ...Laerskool Olifantsvallei boogskuts presteer
Laerskool Olifantsvallei is baie trots op ons boogskiet skuts! Baie geluk aan Tylee Davids wat in die Wes-Kaap laerskool boogskiet span opgeneem is en ...Laerskool Olifantsvallei kwartaal 2 prestasies
Laerskool Olifantsvallei kwartaal 2 prestasies. Tweekamp Die tweekamp atlete het tydens die algemene jaarvergadering die beker vir die BESTE tweekamp laerskool in die Boland ...Laerskool Olifantsvallei netbaldogters haal die Sone Netbalspan
Baie geluk aan die volgende Laerskool Olifantsvallei dogters wat in die Sone Netbalspan opgeneem is: Chelsea Banies (o.12) en Micaylin Mentoor (o.13). Hulle neem ...Laerskool Olifantsvallei aangewys as die 3rde beste tweekamp skool in SA
Laerskool Olifantsvallei word aangewys as die DERDE BESTE tweekamp skool in Suid-Afrika en ontvang BRONS medaljes by die SA’s. Baie geluk aan die volgende ...Laerskool Olifantsvallei atletiek uitslae
Laerskool Olifantsvallei is besonder trots op Charl Marais wat tydens die Wes-Boland Atletiekbyeenkoms puik gevaar het. Hy behaal ‘n algehele 4de plek in Diskus ...Laerskool Olifantsvallei netbal prestasies
Laerskool Olifantsvallei is baie trots op die volgende dogters wat in die onderskeie Platteland Netbalspanne opgeneem isLaerskool Olifantsvallei Atletiek Nuus
Laerskool Olifantsvallei is besonder trots op twee van ons skool se atlete wat in die Boland Atletiekspan opgeneem is. Hulle neem môre aan die ...Laerskool Olifantsvallei word aangewys as Beste Tweekamp Laerskool
Laerskool Olifantsvallei word aangewys as BESTE TWEEKAMP LAERSKOOL! Baie geluk aan ons afrigters en aan elke atleet wat hard geoefen het om hierdie puik ...Laerskool Olifantsvallei gekies vir Wes-Boland Atletiekspan
Die volgende atlete van Laerskool Olifantsvallei is gekies vir die Wes-Boland Atletiekspan: Elrich Ficks (Seuns 10jr – 70m Hekkies) 1ste plek Albie Burger (Seuns ...Laerskool Olifantsvallei sportpresteerders
Laerskool Olifantsvallei sportprestasies: Tweekamp atlete in hul Boland klere LAERSKOOL OLIFANTSVALLEI word aangewys as 3de beste Laerskool tydens die Interprovinsiale Tweekamp-byeenkoms! Baie geluk ...Laerskool Olifantsvallei tweekamp atlete presteer
Op Saterdag, 15 Januarie 2022, het die Laerskool Olifantsvallei tweekamp atlete aan ‘n byeenkoms te Malmesbury, deelgeneem. Baie geluk aan die volgende atlete wat gekies ...



































