Netbalspeler maak Laerskool Olifantsvallei trots
ADVERTISEMENT
Netbalspeler maak Laerskool Olifantsvallei trots. Chelsea Barnies van Laerskool Olifantsvallei het die vakansie vanaf 2 – 5 Julie 2023 aan die Weskaap Interdistrik Netbal-Toernooi in Riversdal deelgeneem,nadat sy in die Weskus o.13-span opgeneem is. Hulle het teen Cape Winelands, Doves (WP), Disas (WP), Overberg, Eden en Sentraal Karoo, gespeel. Die o.13 Weskus-span het 6de geeïndig uit 8 spanne.

Chelsea Barnies









