Boogskiet Nasionale Kampioenskappe vind 5 – 7 Okt plaas in die Paarl
ADVERTISEMENT
Boogskiet Nasionale Kampioenskappe vind 5 – 7 Okt plaas in die Paarl.
Africa Genenis Archery (AGA) Wes-Kaap tree hierdie jaar op as gasheer vir die Nasionale Boogskiet Kampioenskappe wat op 5 tot 7 Oktober 2022 te Mistico Equestrian Centre in die Paarl aangebied word. Meer as 700 skuts van regoor die land gaan aan die kampioenskappe deelneem. Skuts van die volgende skole gaan die Wes-Kaap verteenwoordig:
- Laerskool Bastion
- Hoërskool Bellville
- Clift College
- Cape Town Home School
- Curro Durbanville
- Curro Uitzicht
- Hoërskool De Villiers Graaf
- Hoërskool DF Malan
- Durbanville Akademie
- Hoërskool Durbanville
- Laerskool Eversdal
- Hoërskool Hugenote
- Hoërskool Labori
- Laerskool Mikro
- Meridian Pinehurst
- Hoërskool Monument Park
- Laerskool Olifantsvallei
- Paarl Gimnasium
- Paarl Girls’ High School
- Hoër Jongenskool Paarl
- Protea Hoogte Akademie
- Reddam House Durbanville
- Hoërskool Stellenberg
- Teneo Home School
- Laerskool Watsonia
Skuts van ander provinsies wat gaan deelneem:
- Oos-Kaap
- Ekurhuleni
- Noord-Kaap
- Vrystaat
- Limpopo
- Mpumalanga
- Noord-Wes
AGA Wes-Kaap is baie opgewonde om die skuts van die ander provinsies te verwelkom.













