Laerskool Mikro
Laerskool Mikro leerder is opgeneem in die WP Span
Ons is baie opgewo9nde en ongelooflik trots ! Melanie is opgeneem in die Western Mounted Games WP-span en is geselekteer vir die 2025 SAWMGA ...Laerskool Mikro se 2025-leerderraad
Laerskool Mikro se 2025-leerderraad Dagbestuur LeerderraadLaerskool Mikro se leerders neem jaarliks aan Podiumpret deel
Laerskool Mikro se leerders neem jaarliks aan Podiumpret deel. Dié kompetisie is deurlopend en het reeds vroeg in die jaar begin. Daar was 3 ...Laerskool Mikro leerders skitter in musiek
Laerskool Mikro leerders Etienne en Zoé Boer het onlangs aan die Kaapse Afrikaanse Eisteddfod deelgeneem. Etienne Boer het ‘n stuk van die Baroktydperk (1600 ...Laerskool Mikro leerders verwerf provinsiale kleure vir bergfietsry
Henco Hibbert en Rachel Lambert is die eerste leerders van die Laerskool Mikro wat provinsiale kleure vir bergfiets in die “cross country Olympic” of ...Laerskool Mikro tennisspeler verwerf sy WP-kleure
Baie geluk aan Laerskool Mikro tennispeler Charl Kingsley wat WP-kleure vir tennis behaal het. Hy speel vir die o.11 B-span. Ons is baie trots ...Laerskool Mikro leerder slaag UNISA Gr 1 musiekteorie eksamen met lof
Baie geluk aan Laerskool Mikro leerder Maria van der Merwe wat haar UNISA Graad 1 musiekteorie eksamen met 96% geslaag het. Sy word op ...Laerskool Mikro presteerders
Die volgende leerders van Laerskool Mikro het baie goed in die afgelope Unisa en Trinity musiekeksamens gevaar.- BolandCurro DurbanvilleCurro Meridian PinehurstCurro UitzichtDF AkademieHoërskool BellvilleHoërskool De Villiers GraaffHoërskool DurbanvilleHoërskool Gimnasium PaarlHoërskool LaboriHoërskool StellenbergHugenote HoërskoolLaerskool BastionLaerskool EversdalLaerskool MikroLaerskool OlifantsvalleiMonument Park High SchoolNorthern SuburbsOverbergPaarl Boys' HighPaarl Girls' HighProtea Heights AcademyReddam House DurbanvilleRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape
Boogskiet Nasionale Kampioenskappe vind 5 – 7 Okt plaas in die Paarl
Boogskiet Nasionale Kampioenskappe vind 5 – 7 Okt plaas in die Paarl. Africa Genenis Archery (AGA) Wes-Kaap tree hierdie jaar op as gasheer vir ... - BolandDF AkademieHoërskool Gimnasium PaarlHoërskool StellenbergHugenote HoërskoolLaerskool BastionLaerskool Gene LouwLaerskool MikroNorthern SuburbsProtea Heights AcademyReddam House DurbanvilleRegional NewsWestern Cape
AGA WC hosted a competition at Protea Heights Academy
“Africa Genesis Archery Western Cape (AGA WC), previously known as National Archery in Schools Programme Western Cape (NASP WC) held a competition at Protea ...











