Laerskool Mikro se leerders neem jaarliks aan Podiumpret deel
ADVERTISEMENT
Laerskool Mikro se leerders neem jaarliks aan Podiumpret deel. Dié kompetisie is deurlopend en het reeds vroeg in die jaar begin. Daar was 3 verskillende rondtes waaraan die leerders deelgeneem het. Die volgende leerders het deelgeneem:
- Annegret Visagie (Graad 2)
- Lika Carstens (Graad 3)
- Schalk Carstens (Graad 3)
- Daniel Muller (Graad 4)
- Luhan Vermeulen (Graad 4)
- Duncan de Beer (Graad 4)
- Charl Kingsley (Graad 5)
- Zian Kotze (Graad 5)
- Zoé Boer (Graad 6)
- Jana Lerm (Graad 6)
- Chloé Blommaert (Graad 6)
- Mignon Kotzenberg (Graad 7)
- Mickey Muller (Graad 7)
- Leah Lindeque (Graad 7)
Annegret Visagie en Duncan de Beer is as kategoriewenners,met hulle Inligtingstoespraak aangewys. Duncan is 2de in sy Graad. Charl Kingsley is 3de in sy Graad. Ons is baie trots op elke leerder!
![]()










