LS Bakenkop redenaars prestasies
ADVERTISEMENT
Artistatue Nasionale Redenaars
Die twee leerders van Laerskool Bakenkop het kwalifiseer om aan die Artistatue Nasionale Redenaars te gaan deelneem. Baie geluk en sterkte!
Oppi Tong Af
Deané Bezuidenhout kwalifiseer om aan die nasionale Oppi Tong Af redenaars te gaan deelneem. Baie geluk en sterkte Deané!

Artistatue Nasionale Redenaars

Oppi Tong Af









