Laerskool Tzaneen
Laerskool Tzaneen leerders presteer uitstekend by die SA Tweekamp Kampioenskappe
Laerskool Tzaneen is ongelooflik trots op twee van ons leerders wat uitstekend presteer het by die SA Tweekampkampioenskappe wat op 21 en 22 Maart ...Nasionale Fietsrykampioenskappe uitslae vir Laerskool Tzaneen
Nasionale Fietsrykampioenskappe – 11 & 12 Oktober by Merensky Landbou Akademie. Laerskool Tzaneen se jong fietsryers het met trots, moed en deursettingsvermoë aan die ...Laerskool Tzaneen redenaars kook
‘n Spesiale applous aan Laerskool Tzaneen leerder Joshua Schulze, wat as wenner van die Gr. 1–3 afdeling vir ervare sprekers aangewys is! ’n Ongelooflike ...Laerskool Tzaneen Bybelvasvrae-span skitter
Op 16 Augustus het die Laerskool Tzaneen Bybelvasvrae-span deelgeneem aan die Super 12 kompetisie by Laerskool Elarduspark – en dit was een vir die ...Laerskool Tzaneen ATKV-Redenaars 2025 dring deur na die Nasionale Finale
Die nasionale finale rondte van die ATKV-Redenaars 2025 het op 5 en 6 Augustus by ATKV-Goudini Spa plaasgevind. Hierdie prestige-kompetisie, een van die ATKV ...Six ringplayers of Tzaneen Primary School achieved Provincal colours
Six talented ringball players from Laerskool Tzaneen have recently achieved a major milestone by earning their provincial colours and being selected to participate in ...Tzaneen Primary School excel at the first biathlon league competition
Athletes from Laerskool Tzaneen took part in the first league competition of the biathlon season, held on home ground in Tzaneen. The young Larries ...LS Tzaneen netbalkampioene skitter op streek en provinsiale vlak
Laerskool Tzaneen het onlangs geskiedenis gemaak op die netbalbaan toe ál hul A-spanne, sowel as B-spanne, in die kollig getree het tydens die 2025 ...Laerskool Tzaneen leesgoggas skitter in die Grondslagfase
Die leerders van die Grondslagfase by Laerskool Tzaneen het die lig laat skyn op die waarde van lees met hul indrukwekkende prestasies en hul ...Laerskool Tzaneen skitter op die verhoog tydens talentaand
Laerskool Tzaneen het hul jaarlikse Talentaand aangebied ’n aand wat verseker nog lank onthou sal word. Die geleentheid bied aan leerders die kans om ...Laerskool Tzaneen presteer puik by Limpopo Rugbykampioenskappe
Polokwane Vyf rugbyspanne van Laerskool Tzaneen het op Woensdag, 18 Junie, deelgeneem aan die Limpopo Rugbykampioenskappe wat in Polokwane plaasgevind het. Die spanne het ...LS Tzaneen jong rugbyspelers verteenwoordig Limpopo met trots
Laerskool Tzaneen bruis van trots terwyl verskeie van sy jong rugbyspelers hierdie week die veld betree om Limpopo tydens provinsiale oefenkampe en toernooie te ...Laerskool Tzaneen fietsryers wys hul staal in opwindende byeenkoms
Laerskool Tzaneen het op Dinsdag, 24 Junie weer bewys dat hulle nie net akademiese en kulturele talent koester nie, maar ook sportiewe sterre in ...Laerskool Tzaneen talentvolle redenaars het hul sprekersvernuf ten toon gestel by die Super 12 Redenaars
Op 14 en 15 Maart het ons talentvolle redenaars hul sprekersvernuf ten toon gestel by die Super 12 Redenaars by Laerskool Menlopark. Ons span ...Laerskool Tzaneen showcased their chess skills at Fauna Park Primary School
On 15 March, our talented chess players from Laerskool Tzaneen showcased their skills at Fauna Park Primary School in Phalaborwa. Our learners performed exceptionally ...Laerskool Tzaneen Prysuitdeling 2024 wenners
Laerskool Tzaneen Prysuitdeling wenners. Baie geluk aan die volgende leerders.Laerskool Tzaneen is die Bybelvasvra Kampioene
LS Tzaneen se Bybelvasvra-span, Tihana Venter, Liandri Terblanche, Ava Nel en Weirich Vorster het op Saterdag, 3 Augustus, deelgeneem aan die Super 12 kompetisie ...Laerskool Tzaneen se Oop-A seuns- en dogterhokkiespanne het die Super 12 silwer medalje in die sakkie
Laerskool Tzaneen se Oop-A seuns en dogters hokkiespanne het op Vrydag en Saterdag, 19 en 20 Julie deelgeneem aan die Super 12 kompetisie wat ...- BolandBreede ValleyCenturionEast RandGauteng JohannesburgGauteng PretoriaHighveldJHB CentralKing Edward VII Preparatory SchoolKrugersdorp RoodepoortLaerskool BastionLaerskool ConstantiaparkLaerskool FairlandLaerskool GoedehoopLaerskool ImpalaLaerskool Louis LeipoldtLaerskool NelspruitLaerskool Pietersburg-OosLaerskool Selection ParkLaerskool TygerpoortLaerskool TzaneenLaerskool Van Riebeeckpark PrimaryLaerskool Van RiebeeckstrandLaerskool WonderboomLaerskool WynlandLimpopoLowveldMonument Primary SchoolMpumalangaNorthern SuburbsPaarl Boys' PrimaryPTA EastPTA NorthRegional NewsSouthern SuburbsWestern Cape
Die NMI Toyota Noord-Suid rugbytoernooi vind plaas vanaf 22 Maart-26 Maart : Hier is al die Laerskool spanne
Die Laerskole word verteenwoordig deur die volgende top rugbyskole: King Edward VII Preparatory School Laerskool Bastion o.13A- en B-rugbyspan is baie opgewonde om deel ... Laerskool Tzaneen by Super 12 redenaarskompetisie
Die jaarlikse Super 12 redenaarskompetisie het plaasgevind by Laerskool Hennopspark in Centurion op Vrydag en Saterdag, 8 en 9 Maart. Ons is sommer baie ...Laerskool Tzaneen Noord-Suid Rugby toernooi 2024
Laerskool Tzaneen leerders geniet die Noord -Suid toernooi. Rugby EerstespanLaerskool Tzaneen leiers 2024
Laerskool Tzaneen is baie trots op hul nuwe leerlingraad vir 2024.Laerskool Tzaneen cricket tournament
PROVINCIAL CRICKET Conrad Venter has been selected for the Limpopo under 13 cricket team which participated in the Geo-Regional Tournament at HS Dr EG ...Laerskool Tzaneen redenaars kook in Kansvatters Redenaarskompetisie
Laerskool Tzaneen redenaars kook in Kansvatters Redenaarskompetisie. Die Kansvatters Redenaarskompetisie se nasionale finale ronde het plaasgevind op 8 en 9 September by Laerskool Bakenkop ...Laerskool Tzaneen bedank borg vir hokkiebeffies
Laerskool Tzaneen wil graag vir Mnr Ivan van der Merwe van Lannie Motors bedank vir die borg van ons hokkie beffies.Chess results for Tzaneen Primary School
Chess results for Tzaneen Primary School. Our chess players participated in a tournament under the guidance of ma’am Desiree Lebepe and sir Enock Mhlongo ...Laerskool Tzaneen atlete presteer by SA Landloop
Baie geluk aan Daniël Snyman (onder 8) en Jayden du Plessis (onder 11) wat deelgeneem het aan die Suid-Afrikaanse Landloop Kampioenskappe op Saterdag, 16 ...Laerskool Tzaneen geniet die Super 12 Bybelvasvra
Saterdag, 12 Augustus was lankal in die Laerskool Tzaneen se dagboeke vasgepen as ‘n baie belangrike dag, Super 12 Bybelvasvra kompetisie se dag. Hierdie ...Laerskool Tzaneen atlete in Limpopo landbou span
Verskeie Larries het deelgeneem aan die Limpopo landloop kampioenskappe wat gehou is te Thabazimbi op Saterdag, 12 Augustus. Daniël Snyman en Jayden du ...Laerskool Tzaneen hokkie liga aan die gang
Op Woensdag, 9 Augustus het die Larries se Oop B seuns- en dogters-, Oop C dogters-, onder 11 A dogters- en onder 11 B ...Laerskool Tzaneen se jaarlikse Innie-mandjiefees pret
Laerskool Tzaneen se jaarlikse Innie-mandjiefees is aangebied op Saterdag, 19 Augustus. Hierdie jaarlikse instelling is die eerste keer in 2009 aangebied en was die ...Laerskool Tzaneen o.12 netbaldogters is 5de in SA
Hoe vertel mens dié storie? Kom ons begin by die begin. 25 Januarie 2023. Juffrou Carina se whatsapp boodskap: “Hi everyone, we are very ...Laerskool Tzaneen Kansvatter Redenaars speel nie met hul woorde
Laerskool Tzaneen Kansvatter Redenaars speel nie met hul woorde. Hartlik geluk aan Ilana en Luan Lubbe, Sulé en Miané Espach, Willem en Pieter Mostert, ...Laerskool Tzaneen slaan die hokkieseisoen af met ‘n vriendelike hokkietoernooi
Die Laerskool Tzaneen se hokkieseisoen het afgeskop met ‘n vriendelike hokkietoernooi op Maandag 18 Junie, waarvan LS Tzaneen die gasheer was. Laerskole Lydenburg, Garsfontein, ...Laerskool Tzaneen landloop atlete kwyt hul goed van hul taak
Die interprovinsiale LIMA landloopbyeenkoms het plaasgevind op Saterdag, 22 Julie te Hoërskool Ben Viljoen in Groblersdal. Vier Larrie atlete; Nihan Snyman, Daniël Snyman, Reuben ...Laerskool Tzaneen Rugby vs Rooiskool
Laerskool Tzaneen se B-spanne, tweede en derde spanne het die geleentheid gekry op Dinsdag, 16 Mei om teen Rooiskool (Phalaborwa-Noord) se A-spanne en eerste ...Laerskool Tzaneen speel uitstekend in Super 12 skaak by Sol-Tech
Die Super 12 skaakkompetisie het plaasgevind op Saterdag, 13 Mei in Pretoria by die Sol-Tech kampus. Die junior span is: Nathan Moeken, Bentley Malebati, ...Laerskool Tzaneen gholfspelers presteer in Junior Toernooi
Laerskool Tzaneen gholfspelers presteer in Junior Toernooi. Laerskool Tzaneen se gholfspelers neem deel aan die Tzaneen Junior Toernooi wat plaasgevind het by die Tzaneen ...Laerskool Tzaneen rugby bulletjies word geborg
Laerskool Tzaneen rugby bulletjies word geborg. Die Larrie bulletjie rugbyspelers bedank graag Mnr Dylan van der Spuy van Mike’s Elektries en Mnr Leon Joubert ...Laerskool Tzaneen Limpopo Rugbyspelers
Laerskool Tzaneen Limpopo Rugbyspelers. Baie geluk aan die volgende spelers wat opgeneem is in die Limpopo rugbyspanne vir 2023.






































