Laerskool Tzaneen Rugby vs Rooiskool
ADVERTISEMENT
Laerskool Tzaneen se B-spanne, tweede en derde spanne het die geleentheid gekry op Dinsdag, 16 Mei om teen Rooiskool (Phalaborwa-Noord) se A-spanne en eerste span uit te draf op die rugbyveld. Dit was ‘n aangename middag en die seuns het baie mooi rugby gespeel.

Eli du Plessis van Larries se tweede span









