Laerskool Louis Leipoldt
-
Laerskool Louis Leipoldt leerders gekies vir die o.13 Centurion Bulls Aksienetbalspan
Baie geluk aan Jana Holtzhausen & Renske Roux wat gekies is vir die 0/13 Centurion Bulls Aksienetbalspan. Baie geluk met die GOEIE prestasie! -
Laerskool Louis Leipoldt skeidsregter deel van die o.13 Craven-Week skeidregters
Mnr MC Baartman personeellid van Laerskool Louis Leipoldt is aangewys as deel van die 0/13 Craven-week skeidsregters vanjaar. Mag hierdie mylpaal net die begin ... -
Laerskool Louis Leipoldt hokkiespeler gekies vir die o.15 AVS Noord-Transvaal span
Na drie rondtes van proewe by Eduplex, is Dean van Laerskool Louis Leipoldt gekies vir die o/15 AVS Noord-Transvaal span vir die Bokkieweek toernooi ... -
Laerskool Louis Leipoldt redenaars deur na die Semi-Finaal ATKV rondte
Baie geluk aan Helena Schabort en Ruan van Zyl wat Laerskool Louis Leipoldt by die volgende Semi-Finaal ATKV rondte gaan verteenwoordig. -
Laerskool Louis Leipoldt leerder gekies vir die o.13 AVS Noord Transvaal span
Baie geluk aan Herman Joubert van Laerskool Louis Leipoldt wat gekies is vir 0/13 AVS Noord Transvaal span. Hy neem 7 tot 11 Julie ... -
Hokkie prestasie vir Laerskool Louis Leipoldt
Baie geluk aan Stephane Aderne van Laerskool Louis Leipoldt wat in die Northern Blus Primary o/13 B dogtershokiespan ingesluit is. Welgedaan Stephane met hierdie ... -
Laerskool Louis Leipoldt spog met top skeidsregter
Mnr MC Baartman van Laerskool Louis Leipoldt, is aangewys as een van die top skeidsregters in die Blou Bulle laerskole se top 10 paneel. ... -
Laerskool Louis Leipoldt swemmer skitter in die water
Baie geluk aan Elizabeth du Preez van Laerskool Louis Leipoldt wat deelgeneem het aan die SSA Vlak 2 Swemkampioenskappe. Sy en haar span het ... -
Laerskool Louis Leipoldt leerder presteer in leierskap
Baie geluk aan Amoné Roux, hierdie leerder was tot die Junior Stadsraad van Tshwane verkies. Sy sal dien op die Stadsraad vanaf 2025-2027. Jy ... -
Louis Leipoldt Primary School athlete has been selected to represent Gauteng North at the ASA National Sub-Youth Championships
Louis Leipoldt Primary School athlete Renske Roux from High School Zwartkop Athletics Club has been selected to represent Gauteng North at the ASA National ... -
Laerskool Louis Leipoldt 0.11 A Krieketspan is deur na die Finaal van die Titans Medium Skole
Baie geluk aan die 0.11 A krieketspan van Laerskool Louis Leipoldt wat deur is na die finaal van die Titans Medium Skole krieket B ... -
Laerskool Louis Leipoldt sagtebaldogters ontvang Twane Kleure
Baie geluk aan die drie sagtebaldogters van Laerskool Louis Leipoldt wat Twane Kleure gekry het. Baie geluk ,voorwaar ‘n puik prestasie. Tyler Van Rooyen ... -
Laerskool Louis Leipoldt spog met Kultuur prestasie
Laerskool Louis Leipoldt spog met Kultuur prestasie. Laerskool Louis Leipoldt is ook die Algehele Beste ENGELSE drama Presteerders.Baie geluk! Algehele beste groepspoësie: Helena Schabort ... -
Laerskool Louis Leipoldt eerstespan seuns tennis vaar puik
Baie geluk aan die Laerskool Louis Leipoldt eerstespan seuns tennis. Hulle het tot dusver vier van hul wedstryde gewen. Name van leerders. Hendro Schoeman ... -
Laerskool Louis Leipoldt leerder dring deur na die Titans Krieketproewe
Baie geluk aan Mattias Kielblock leerder van Laerskool Louis Leipoldt wat deurgedring het na die 2de rondte van die Titans krieketproewe. -
Laerskool Louis Leipoldt landloopatletemaak deel uit van die AGN-span
Baie geluk aan ons volgende landloopatlete van Laerskool Louis Leipoldt wat deel uitmaak van die AGN-span. Hulle gaan deelneem aan die SA’s. 0.9 Lea ... -
BolandBreede ValleyCenturionEast RandGauteng JohannesburgGauteng PretoriaHighveldJHB CentralKing Edward VII Preparatory SchoolKrugersdorp RoodepoortLaerskool BastionLaerskool ConstantiaparkLaerskool FairlandLaerskool GoedehoopLaerskool ImpalaLaerskool Louis LeipoldtLaerskool NelspruitLaerskool Pietersburg-OosLaerskool Selection ParkLaerskool TygerpoortLaerskool TzaneenLaerskool Van Riebeeckpark PrimaryLaerskool Van RiebeeckstrandLaerskool WonderboomLaerskool WynlandLimpopoLowveldMonument Primary SchoolMpumalangaNorthern SuburbsPaarl Boys' PrimaryPTA EastPTA NorthRegional NewsSouthern SuburbsWestern Cape
Die NMI Toyota Noord-Suid rugbytoernooi vind plaas vanaf 22 Maart-26 Maart : Hier is al die Laerskool spanne
Die Laerskole word verteenwoordig deur die volgende top rugbyskole: King Edward VII Preparatory School Laerskool Bastion o.13A- en B-rugbyspan is baie opgewonde om deel ... -
5 Leerders van Laerskool Louis Leipoldt is deur na die GISSA Kampioenskappe
5 Leerders van Laerskool Louis Leipoldt is deur na die GISSA Kampioenskappe wat op 8 & 9 Maart 2024 te Boksburg plaasvind: Renske Roux ... -
Laerskool Louis Leipoldt landloop atlete gekies vir die Noord-Gauteng span
Laerskool Louis Leipoldt landloop atlete is gekies vir die Noord-Gauteng span. Hulle gaan op 16 September 2023 deelneem aan SA’s in Gqeberha. -
Laerskool Louis Leipoldt leerder verwerf internasionale kleure in hip-hop dans
Renske Roux, ‘n Graad 5 leerder van Laerskool Louis Leipoldt het aan die I.F.A.A. International Championships Namibia deelgeneem vanaf 1 – 7 Julie 2023 ... -
Laerskool Louis Leipoldt Gr 6 en 7 prysuitdeling
Laerskool Louis Leipoldt het die afgelope ruk verskeie prysuitdelings vir elke graad gehad. Die graad 6 en graad 7 prysuitdeling op 29 November was ... -
Laerskool Louis Leipoldt kultuur leerders presteer puik
Laerskool Louis Leipoldt kultuur leerders presteer puik: Slampamperdrama – Beste prestasie Afrikaans en Engelse drama by Centurion Kunstefees Toekenning by Gala-aand Centurion Kunstefees Itemwenner ... -
SA Kleure vir Laerskool Louis Leipoldt binnenshuise krieketspeler
Laerskool Louis Leipoldt binnenshuise krieketspeler is in die World Cup Span ingsluit en ontvang ook haar SA Kleure. Ymke Handford het SA klere verwerf ... -
Laerskool Louis Leipoldt sussies verwerf hul Protea klere in Hip Hop
Dansende sussies van Laerskool Louis Leipoldt verwerf hulle Internasionale (Protea) klere in Hip Hip. Amoné Roux en Renske Roux van Laerskool Louis Leipoldt het ... -
LS Louis Leipoldt interprovinsiale kleure
Die landloop atlete van Laerskool Louis Leipoldt het besonders goed gevaar tydens die interprovinsiale kampioenskappe wat op 4 Junie plaas gevind het. Die volgende ... -
LS Louis Leipoldt netbalspan verower 1ste plek in liga
Eerste netbalspan het 1ste tydens die liga gekom. Hulle dring deur na die Diamand uitspele en verwerf ‘n 3de plek tydens die kampioenskappe. -
Laerskool Louis Leipoldt leerders wys Wiskunde wie is baas
Daar het 75 000 kinders oor die land deelgeneem uit 525 skole in rondte een. 11 263 kinders het in rondte 2 deelgeneem uit ... -
Laerskool Louis Leipoldt ATKV redenaars uitslae
Baie geluk aan Mia Schabort wat onder die Top Tien van die semi-finale rondte is. Dit beteken sy is onder die eerste tien in ... -
Suksesvolle sporttoere vir Laerskool Louis Leipoldt
Netbal Die 0/13 A span het die vakansie in Bloemfontein gaan toer en daar het hulle teen 10 0/13 spanne deelgeneem. Die punte vir ... -
Laerskool Louis Leipoldt atlete presteer by SA Kampioenskappe
Daar was 9 atlete van Laerskool Louis Leipoldt wat gekwalifiseer het vir die SA Kampioenskappe wat op Potchefstroom plaas gevind het op 25 en ... -
Laerskool Louis Leipoldt atlete vaar uitstekend in die distrikskampioenskappe
Die atlete het uitstekend gevaar tydens die distrikskampioenskappe wat op Vrydag 25 Februarie plaasgevind het. Laerskool Louis Leipoldt het 15 atlete gehad wat deelgeneem ... -
Laerskool Louis Leipoldt atletiekspan eindig 2de in Top 10 byeenkoms
Tydens die Top 10 byeenkoms, waar slegs 24 atlete vanaf o.10 – 0.13 per skool mag deelneem, het Laerskool Louis Leipoldt se atletiekspan ‘n ... -
Nuwe personeel vir Laerskool Louis Leipoldt
Die bemarker van die skool, mev A van Rensburg, links agter, is trots om die 7 nuwe personeellede by die skool bekend te stel. ...