Nuwe personeel vir Laerskool Louis Leipoldt
ADVERTISEMENT
Die bemarker van die skool, mev A van Rensburg, links agter, is trots om die 7 nuwe personeellede by die skool bekend te stel. Met so ‘n klomp jonk en ywerige personeel gaan Laerskool Louis Leipoldt se ratte sommer reg rol in 2022.
Links agter is Juffrou Annémare Jansen van Rensburg dan langs juffrou Annemaré is juffrou Rochelle Menezies
Middelste ry Links is mnr Bernard Jacobs en langs hom is dit juffrou Carine Meintjies. Langs juffrou Carine sit juffrou Tania Krügrer, dan langs haar staan Mnr Wesley Bardone. Die voorste ry sit juffrou Mariska Agrella links voor en juffrou Diana Clarke aan die regter kant.










