AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Stellenberg vs Durbanville: Hoërskool Stellenberg se A-seuns rugbyspanne

  • Balderstone Sport Institute graduate appointed as Golf Director at Royal Johannesburg

  • SA-Eer vir leerder van Hoërskool Witteberg

  • Five alumni of Grey College reach world rugby glory

  • Hoërskool Witteberg spog met Provinsiale Hokkie trots


HighveldHoërskool VolksrustMpumalangaRegional News
Home›Regional News›Mpumalanga›Highveld›Hoërskool Volksrust groet geliefde onderwyser na ‘n merkwaardige loopbaan

Hoërskool Volksrust groet geliefde onderwyser na ‘n merkwaardige loopbaan

By Karien Frans
9th December 2025
153
0

ADVERTISEMENT


Share:

Na 18 jaar van onskatbare diens neem ons afskeid van ‘n besondere kollega, Hannetjie Taljaard, met haar welverdiende aftrede.  Sy was vir jare ‘n uiters bekwame, toegewyde wiskunde-onderwyseres (hoofsaaklik vir matrieks), asook ‘n geliefde departementshoof. As seniormerker het sy ‘n groot rol in die nasionale matriekeksamen gespeel. Hannetjie se invloed het regdeur die skool gestrek:  sy het hokkie en tennis afgerig, op die bestuurspan gedien, bloedskenk georganiseer, matriekeksamens gekoördineer en as SAOU-verteenwoordiger vir die personeel opgetree. Sy het ook leerders op onvergeetlike oorsese toere begelei.

As oudleerder van Hoërskool Volksrust het sy haar ma opgevolg in ‘n trotse wiskunde-tradisie en haar eie kinders het ook hul merk gemaak in akademie, sport, kultuur én as leiers by dieselfde skool.Vir haar kollegas was sy altyd ‘n toonbeeld van determinasie, hoë standaarde en opregte omgee. Sy is die persoon wat altyd die ekstra myl gestap het – vir leerders én kollegas.

Buite die skool is Hannetjie op haar gelukkigste wanneer sy kan reis, stilte en vrede in die wildtuin vind, kan padel of tennis speel, fietsry en stap in die buitelug. Baie dankie vir alles wat jy vir Hoërskool Volksrust beteken het. Dankie, Hannetjie, vir jou onwrikbare toewyding, jou warm hart en jou kosbare nalatenskap. Ons wens jou ‘n aftrede vol avontuur, natuur, baie padel-wenne en tyd saam met jou kleinseun (en geliefdes) toe. Mag jou volgende hoofstuk net vreugde bring!

 

TagsPersoneel
Previous Article

Curro Secunda Under 13 Cricket Victory

Next Article

Victory for Curro Secunda’s under 11 cricket ...

Share:

Related articles More from author

  • LimpopoMerensky Landbou AkademieRegional News

    Merensky Landbou Akademie opvoeder doen dit weer

    1st February 2023
    By Karien Frans
  • Gauteng PretoriaHoërskool WaterkloofPTA EastRegional News

    Hoërskool Waterkloof trots op SA-Skole Rugby Afrigter

    1st July 2024
    By Andreneza Damonse
  • Hoërskool NelspruitLowveldMpumalangaRegional News

    Hoërskool Nelspruit verwelkom hul nuwe personeel

    11th January 2023
    By Karien Frans
  • Hoërskool KalahariNorthern CapeRegional News

    Hoërskool Kalahari sê totsiens en welkom

    3rd April 2023
    By Karien Frans
  • HighveldHoërskool VolksrustMpumalangaRegional News

    Hoërskool Volksrust kollega begin sy nuwe reis

    12th September 2024
    By Karien Frans
  • Hoërskool LangenhovenRegional NewsSouthern CapeWestern Cape

    Hoërskool Langenhoven skoolhoof kry erkenning

    29th September 2025
    By Karien Frans

  • Christ Church Preparatory School & CollegeGauteng JohannesburgMidrand Fourways Sunninghill WoodmeadRegional News

    Christ Church Prep and College Prep School visit from The JHB Children’s Theatre

  • Eastern CapeGrey High SchoolPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Grey High School Music Achiever

  • Curro HillcrestKwazulu-NatalRegional NewsWestville Pinetown Hillcrest Kloof

    Curro Hillcrest learners results and achievements

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us